Kategorie  |  Uncategorized

om God Lief te hê

Kort nadat ons getroud is, het ek gedink ek weet hoe om ’n kortpad na my vrou se hart te neem. Ek het een aand by die huis aangekom met ’n pragtige bos rooi rose agter my rug. Toe ek die blomme aan Martie gegee het, het sy my hartlik bedank, aan die rose geruik en die blomme toe na…

respek waardig

Net voor die afskop tydens Super Bowl XLIII het Kurt Warner van die Arizona Cardinals gehoor dat hy die Walter Payton NFL Man van die Jaar toekenning gewen het – ’n toekenning wat aan die speler gegee word wat die beste op die veld en van die veld af in gemeenskapsdiens presteer het. “Ek voel nederig en onwaardig om te…

Baie Beter

Pastoor Dan Cummings was tot die dood toe moeg. Hy het kanker gehad en moes ’n baie streng diëet volg en dit het sy kragte uitgeput. Nadat hy vir twee weke in Texas behandeling ondergaan het, het hy uitgesien om huis toe te gaan na Michigan toe. In ’n brief op sy webwerf skryf hy: “Vandag voel ek baie beter…

Slegste moontlike Scenario!

Toe ek destyd lesings by ’n Bybelskool gegee het, het ek somtyds studente se take nagegaan terwyl ek in ’n restaurant koffie gedrink en vir my trein gewag het. Eendag het ek per ongeluk my hele koppie koffie omgestamp en die hele inhoud het in my briewetas beland. In meeste stede is die reisigers maar redelik stil, maar toe my…

geur van sy handtekening

Jy kan dit nie sien of aanraak nie, maar reuk is iets kragtigs. Die reuk van kleurkryt, petunia’s en reukwater wek herinneringe wat my dikwels tot ver in die verlede terugvoer. Dit herinner my aan plekke en persone wat ek andersins nie sou onthou het nie. Sekere beroemde persone het geure wat spesiaal met hulle assosiëer word. Bewonderaars kan met…

kontak met God

’n Artikel in die Washington Post vertel van ’n dogter van 15 jaar wat 6,473 boodskappe op haar selfoon gestuur en ontvang het gedurende een enkele maand. Sy sê die volgende van haar voortdurende kommunikasie met haar vriende: “Ek sal sterf daarsonder.” En sy is nie alleen nie. Navorsers beweer dat tieners in die VSA wat ’n selfoon het, gemiddeld…

Suiwer melk

Onlangs is vasgestel dat sekere melkprodusente in Sjina koeimelk verdun het en die industriële chemikalië, Melamine, bygevoeg het. Hierdie chemikalië is bygevoeg omdat dit die proteïene gehalte van die melk opstoot. Verskeie babatjies het ernstig siek geword en ’n paar het gesterf. Sodanige verdunning is nie iets nuuts nie. Ander lande voeg al vir baie jare Melamine by voer van…

huwelik Volgens God se wil

In die rolprent The Princess Bride is daar ’n toneel van ’n huwelik en dan sê die predikant wat die huwelik voltrek: “Trouery ... is wat ons vandag hier byeenbring.” Alhoewel hy die woorde grappenderwys geuiter het, is daar tog ’n groot waarheid in wat hy gesê het. Huwelike is inderdaad ’n instelling wat mense byeenbring. Dit is ’n heilige…

egte Skoonheid

Soms wanneer ek by die winkelsentrum in die tou staan om my rekening te vereffen, kyk ek na die voorblaaie van tydskrifte wat daar uitgestal word. Dit lyk vir my as die inhoud nie oor seks of geld gaan nie, dan handel dit oor dieët, fiksheid, gesondheid en uiterlike skoonheid. Tragies om te sê, maar daar is niks vir die…

wie is jy?

Indien iemand jou sou vra: “Wie is jy?” sou jy iets van jouself vertel en wat jy doen. Miskien sou jy sê: “Ek’s ’n elektrisiën” of “Ek’s ’n verpleegster.” Maar dis nie regtig wie jy is nie – dis wat jy doen. Dit lei ons na die vraag: As jy is wat jy doen, wat sal jy dan wees as…