ONS MISSIE

Die belangrikste verhouding wat ’n mens kan hê, is dié met Jesus Christus. Dít is waarom ons graag wil sien dat mense uit al die nasies sal weet wie Hy is en in ’n persoonlike verhouding met Hom leef. Ons wil almal help om in hulle geloof te groei, meer soos Christus te word en die waarheid van God se…

ONS VERHAAL

Ons verhaal gaan nie oor onsself nie.

Die bediening het in 1938 begin as ’n radioprogram wat die Detroit Bible Class genoem is. Sedertdien het ons gehoor van ’n klein groepie toegewyde radioluisteraars uitgebrei na miljoene mense dwarsoor die wêreld wat van ons Bybelgefundeerde hulpbronne gebruik maak.
Ons naam het deur die jare verander om die verskeidenheid hulpbronne wat ons…

WAT ONS GLO

Ons glo die Ou- en die Nuwe-Testamentiese geskrifte is deur God geïnspireer en sonder dwaling in die oorspronklike manuskripte opgeteken. Dit is in Christus vervul, en is die openbaarmaking van ons skepping, sondeval, verlossing en herstel.

Ons glo in een God wat Hom in drie Persone onderskei, naamlik die Vader, die Seun en die Heilige Gees.

Ons glo dat Jesus…

WAT VIR ONS BELANGRIK IS

By Our Daily Bread Ministries vertrou ons op God alleen. Ons vertrou op Sy wysheid en krag om ons bediening te lei. Die Bybel is ons grondslag. Ons erken dat ons die geleentheid gegee word om Sy Woord uit te dra, en ons is daartoe verbind om getroue rentmeesters te wees van die hulpbronne wat aan ons toevertrou is.

Ons…