Regte en Vergunnings

VERGUNNINGS / MATERIAAL WAT DEUR KOPIEREG BESKERM WORD

Kontak asseblief die Rights and Permissions Department indien jy graag ’n uittreksel of materiaal wat deur kopiereg beskerm word van Our Daily Bread Ministries of Discovery House Publishers wil gebruik. Discovery House Publishers sluit die bestuur van die wêreldregte vir die Oswald Chambers Publications Association, Ltd en die Day of Discovery vir die volgende regte in, maar is nie beperk tot:

 

  • Vergunning
  • Herdruk
  • Vertaling
  • Akademiese gebruik
  • Druk en elektronies sonder winsmotief
  • Oudio-opname

Ten einde navraag te doen oor vergunning om materiaal wat deur kopiereg beskerm word te herdruk, moet jy ons skriftelik (per e-pos of per brief) kontak. Jou brief moet die volgende insluit:

 

  • Titel van die boek, boekie, geestelike artikel, opgeneemde produk of videoproduk.
  • Volle name van die skrywer / kunstenaar van die boek, boekie, geestelike artikel, opgeneemde produk of videoproduk.  
  • Die spesifieke materiaal wat jy graag wil gebruik ten opsigte van die materiaal wat deur kopiereg beskerm word.
  • Die manier waarop jy graag die materiaal wil gebruik. Wees asseblief so spesifiek moontlik, byvoorbeeld: kommersieel of niekommersieel, vir persoonlike gebruik of om te versprei, as opvoedkundige materiaal in die klaskamer, nuusbriewe, bulletins, ensovoorts.
  • Jou naam, adres, telefoonnommer en e-posadres.

 

HULP-/VERTAALREGTE

Ten einde navraag te doen oor vergunning om hulp- of vertaalregte te bekom, moet jy ons skriftelik (per e-pos of per brief) kontak. Kontak asseblief die Rights and Permissions Department met vrae oor:

 

  • buitelandse regte (die reg om ons materiaal in enige ander taal as Engels te vertaal en te publiseer)
  • reeksgewyse plasingsregte
  • boekklubregte
  • elektroniese/interaktiewe regte.

 

Rig jou geskrewe navraag aan:

Permissions Department

Our Daily Bread Ministries / Discovery House Publishers

P.O. Box 3566

Grand Rapids, MI 49501

616-957-5741 faks

permissionsdept@odb.org