Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Marvin Williams

soek Die Boek

Een Sondag, in die gemeente waar ek leraar was, het ek drie kinders beveel om verskeie geskrifte, waarop Bybelverse geskryf was en wat ek versteek het, te soek. Ek het belowe dat wanneer hulle die geskrifte gekry het en die woorde hardop gelees het, sou ek aan elkeen ’n prys gee. Julle moes daardie kinders gesien het! Hulle het gehardloop,…

Om gped te Doen

Iemand het eendag opgemerk: “Die goeie wat jy vandag doen, sal môre vergeet word, maar doen nogtans goed.” Ek hou van daardie opmerking. Dit herinner my aan wat Lukas in die boek Handelinge oor Jesus se aardse bediening gesê het: “Hy het rondgegaan [en] oral goeie werke gedoen” (Lukas 10:38). Wat beteken dit as die Bybel ons beveel om “goed”…

Uit Liefde Vir God

’n Paar jaar gelede is daar in ons gemeente ’n reeks dienste oor die Ou Testamentiese Tabernakel aangebied. Voordat ons die gedeelte oor die toonbrode behandel het, het ek iets gedoen wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie. Ek het vir ’n paar dae gevas. Ek het dit gedoen omdat ek wou ondervind wat die Bybel sê naamlik “dat…

Alternatiewe Vir Wraak

Een Sondag, terwyl hy besig was om te preek, is ’n pastoor deur ’n man aangeval en met die vuis geslaan. Hy het egter aanhou preek en die man is gearresteer. Die pastoor het vir hom gebid en het hom selfs ’n paar dae later in die tronk besoek. Wat ’n voorbeeld van optrede teenoor iemand wat jou kwaad aangedoen…

Verandering

Mediese navorsing het getoon dat persone wat ’n hartomleiding gehad het en aangesê word om hulle lewensstyl te verander, dit baie selde doen. Omtrent 90% gaan maar soos altyd voort en 2 jaar na die operasie het niks nog verander nie. Dit wil amper voorkom asof die meeste van hulle verkies om dood te gaan eerder as om hulle lewensstyl…

Geen Worsteling meer nie

Fay Weldon het ’n byna dodelike ondervinding in 2006 gehad toe haar hart skielik vanweë ’n allergiese toestand, gaan staan het. Sy het haar verhaal aan Elizabeth Grice van die Londonse koerant, Daily Telegraph, vertel. Sy het gesê dat ’n “verskriklike gedrog” probeer het om haar deur die pêrelpoorte te sleep, terwyl dokters gespook het om haar aan die lewe…

Raak Betrokke

Norena se huis in Florida is erg beskadig toe orkaan Andrew in 1992 die gebied getref het. Sy het geld van die versekering ontvang en die herstelwerk het begin. Maar toe die geld opraak, het die kontrakteurs die werk net so gelos en ’n halfvoltooide huis sonder elektrisiteit agtergelaat. Vir 15 jaar het Norena met ’n klein yskassie en ’n…

Die groot wonderwerk

Leonard Ravenhill (1907-1994), ’n Britse evangelis het eenmaal gesê: “Die grootste wonderwerk wat God vandag kan doen, is om ’n onheilige man uit ’n onheilige wêreld weg te neem, hom heilig te maak en hom dan weer in die onheilige wêreld terug te plaas en hom daar heilig hou.” Dis wat God met Jesaja gedoen het toe Hy hom geroep…

Leef nederig

Dwight L Moody, het gesê: “Wanneer ’n man dink dat hy sterk is en baie selfvertroue het, kan jy maar seker wees dat hy tot ’n val sal kom. Dit mag jare wees voordat dit gebeur en aan die lig kom, maar dit het alreeds begin.” Dis presies wat met koning Ussia gebeur het. Oënskynlik het alles so goed gegaan.…

meer as brode

Isaac Pennington, ’n leier van die Kwakers gedurende die 17de eeu, het gesê: “Die Here het my geleer om van Hom te lewe – nie vir iets wat ek van Hom kan ontvang nie, maar op sy lewe alleen.” Die mense in Johannes 6 wou van Jesus lewe, maar nie om dieselfde rede nie, inteendeel, dit was nie omdat hulle…