Vreugde In Die Môre
As gevolg van mistigheid kon Angie nie goed deur die vensters van haar motor sien nie en toe het sy in ’n vragmotor vasgery. Die ongeluk het haar brein so ernstig beskadig dat sy nie langer kon praat of na haarself omsien nie. Deur die jare is ek diep geraak deur haar ouers se optrede en hoe hulle haar versorg.…
Dis My Plesier
Ek sien altyd so uit na die somer. Die lekker sonskyn, bofbal, braaivleis en die strand, verskaf vreugde na ’n lang en ysige winter. Maar om plesier te ondervind is nie net in die somer moontlik nie. Geniet ons dan nie almal lekker kosse, aangename geselskap en ’n gesellige vuur in die kaggel nie? Die verlange na plesier is nie…
Bly Naby
My vriendin wat saam met my gereis het, was ’n bietjie verward en onseker. Toe ons by die lughawe aankom het sy vergeet om haar identifikasiekaart beskikbaar te hê en sy kon ook nie haar besprekingsnommer vind nie. Die persoon by die kaartjie toonbank was baie geduldig en het haar toe by die aanmeldtoonbank deurgehelp. Nadat sy eindelik haar kaartjie…
’n Asemrowende Uitsig
Vanaf my woning in Kolorado het ek onlangs die Google Kaarte gebruik om die omgewing van Nairobi in Kenia te verken en daar rond te loop. My familie het twee dekades gelede daar gewoon. ’n Sattelietbeeld op my rekenaar het my gehelp om paaie, geboue en ander plekke te identifiseer. Dis was so duidelik dat dit vir my gevoel het…
Ons Beste Verdediging
Toe ek en ’n afgetrede VSA ambassadeur langs mekaar te lande gekom het gedurende ’n treinreis van agt ure, het daar ’n argument ontstaan toe hy hoorbaar gesug het, toe ek my Bybel tevoorskyn gebring het. Ek het dit as ’n geleentheid beskou en begin gesels. Aanvanklik was dit net kort opmerkings en albei van ons het punte ingesamel. Geleidelik…
O. B. Merktekens
In gholf is die O. B. merkers die aanduiding dat ’n gholfbal buite die speelveld beland het en indien ’n gholfbal daar beland, word een hou by die telling gevoeg. Jeremia het die suidelike koninkryk van Juda gewaarsku omdat hulle nie op God se grense ag gegee het nie. Hy sê dat selfs die magtige oseaan grense het waaroor dit…
Geen Pyn Meer Nie
Vir baie jare het ek saamgestem met diegene wat die Here kwalik neem omdat Hy pyn in die lewe toelaat. Ek kon myself nie versoen met ’n wêreld waarin soveel ellende en smart aanwesig is nie. Ek het baie mense besoek wat deur moeilike tye gegaan het en wie sy pyn erger was as myne, en ek was verbaas wat…
Bedlam
Engeland se Oorlogsmuseun is gesetel in ’n gebou wat voorheen die Bethlehem Royal Hospital was, ’n tehuis vir verstandelik vertraagdes. Die hospitaal was bekend as Bedlam, die term wat tonele van chaos en geestelike versteurdheid beskrywe. Dis ironies dat die Oorlogsmuseum gesetel is in die gebou wat voorheen die Bedlam tehuis was. Terwyl jy deur die museum stap, hoor jy…
Die Vrees Faktor
Indien jy een van Shakespeare se aanhangers is, sal jy weet dat sy karakters altyd een of ander swakheid het. Dit maak die verhaal interessant en dra spesifieke boodskappe oor. Dieselfde is waar van ons Bybelse held, Abraham. Wat was sy swakheid? Sy vrees. By twee geleenthede het Abraham aan sy vrees toegegee. Hy het geglo dat die regeerder hom…
Stokke En Stene
Die psalmdigter was keelvol vir die “oormoedige mense” en die “hovaardiges” (Psalm 123:4). Miskien voel jy ook vandag so. Mense in jou omgewing, by jou werk, in die klaskamer of waar ook al, spot met jou geloof in Christus en die feit dat jy Hom wil volg. Ja, stokke en stene kan ons bene breek, maar woorde kan baie seerder…