Maand: Junie 2019

Gelowige gebed

Emma Gray was 95 jaar oud toe sy in Junie 2009 oorlede is. Vir meer as twee dekades was sy ’n huiswerker in ’n groot woning. Elke aand terwyl sy met haar take besig was, het sy gebid vir wysheid en veiligheid van die man in wie se diens sy gestaan het. Alhoewel sy vir 24 jaar op dieselfde plek…

Dis nie regverdig nie

“Dis onregverdig!” Of jy dit al gesê het, of net gedink het, jy moet erken, dis moeilik om te sien dat iemand met iets wegkom en nie kry wat hy verdien nie. Ons leer dit van kindsbeen af. Vra net vir die ouer van enige tiener. Kinders haat dit dat hulle broers of susters loskom as hulle oortree het. Dis…

Reik my die hand

Onlangs was ek besig om saam met ’n paar vriende vis te vang. Ongelukkig beland ek toe in ’n stroom wat te sterk was vir my ou bene. Ek moes van beter geweet het, want dis ’n welbekende feit dat strome soms te sterk kan wees en jy in probleme kan beland. Ek het paniekerig geraak en besef ek is…

’n Rentmeester van genade

Verlede week het ek verskeie geleenthede gehad om deernis te betoon. Ek het nie volmaak opgetree nie, maar ek was tevrede oor die manier waarop ek een situasie in besonder hanteer het. Ek het nie kwaad geword nie en gesê: “Ek kan verstaan dat so iets gebeur het. Ek het beslis ook my aandeel aan die foute gehad,” en dit…

’n Held wat genees

Korporaal Desmond Doss was die eerste persoon wat ’n gewetensbeswaar teen deelname aan die oorlog gehad het, maar tog later die Eremedalje van die Amerikaanse Kongres, die hoogste denkbare militêre toekenning, ontvang het. As toegewyde Christen was hy oortuig dat hy nie die reg het om ander mense dood te maak nie. Nogtans wou hy sy land en volk dien…

Ongehinderde vasberadenheid

Een van die groot voordele om by die Moody Bybelinstituut te studeer, is om te hoor van al die gegradueerdes wat daar klaargemaak en die wêreld vir Christus beïnvloed het. Die verhale van hulle selfopoffering, volharding en passie vir die evangelie, was werklik inspirerend. Gedurende die laaste jare van die 19de eeu het Mary McLeod Bethune vir twee jaar by…

Aanneemlike ontkenning.

Toe ’n skuldige politikus deur die media aangeval is oor skandalige en onbehoorlike optrede, het hy die volgende pleidooi gelewer: “Ek kan glad nie enige sodanige gebeure onthou nie.” Dis maar net nog ’n voorbeeld van ’n publieke figuur, wat van die strategie van aanneemlike ontkenning gebruik maak om homself te regverdig. Hulle probeer om hulleself te beveilig deur te…

Kampioen skut

Matt Emmons, houer van die Olimpiese Goue Medalje vir skyfskiet in 2004, was gereed om nog ’n kompetisie in Athene te wen. Hy was reeds ver voor en het gehoop om ’n kol met sy laaste skoot te skiet. Maar iets het fout gegaan – hy het wel die kol getref, maar ongelukkig het hy na die verkeerde teiken geskiet…

ASAP

Vir die meeste Engelsprekendes beteken die akroniem ASAP “so gou as moontlik” of onmiddellik. Maar vir die Christen kan dit iets anders beteken, naamlik Always Say A Prayer. Koning Hiskia was een van Juda se beste konings. Hy het die volk na die Here laat terugkeer nadat sy vader, koning Agas, soveel booshede begaan het (2 Konings 18:3-4). Nogtans, toe…

Dawid se vrae

’n Spreuk uit Afrika lui soos volg: “Die persoon wat vrae stel, sal nie verdwaal nie.” Daardie idee kan behulpsaam wees as ons sekere van Dawid se vrae in die Psalms bekyk. Hy was duidelik op soek na God se wil vir die weg wat hy moes volg. Kom ons bekyk sekere van die vrae wat hy gestel het: “Hoe…