Month: Mei 2019

ek, my, myne

Gedurende 1970 het die Beatles begin werk aan ’n dokumentêre film wat sou wys hoe hulle musiek tot stand kom. Maar in plaas van om die proses van musikale kreatiwiteit aan te toon, het die film die gordyn oopgetrek en al die selfsug en onderlinge stryd ontbloot. Die orkeslede was almal meer besorg oor hulle eie liedere as oor die…

’n waardevolle offerande

Ek was baie dankbaar toe ek gehoor het dat ’n vriend ’n Bybel aan my buurvrou gegee het. Maar toe sê sy vir my dat sy opgehou het om die Bybel te lees, omdat sy nie kon verstaan waarom die Here nie Kain se offer wou aanvaar nie. “Hy is immers ’n boer” het sy gesê, “en as ’n boer…

tweedehandse geloof

Toe ek in Singapore opgegroei het, kan ek nog onthou hoedat van my vriende deur hulle ouers uit die huis geskop is, omdat hulle dit durf waag het om in Jesus Christus te glo. Hulle het gely ter wille van hulle geloof, maar het as sterker persone na vore gekom. In kontras met hulle, het ek in ’n Christenhuis opgegroei,…

om oor reuse te triomfeer

Gedurende 1935 het die debatspan van ’n klein en onbekende swart skool in Texas, onverwags die blanke kampioenspan van die Universiteit van SuidKalifornië verslaan. Dit was in der waarheid ’n klassieke voorbeeld van die onbekende wat oor die nasionale reus, triomfeer. Toe die destydse Israel bedreig is deur die Filistyne, was daar ’n jong seun, Dawid, wat oor die Filistynse…

moenie Vergeet nie

Sommige oggende wanneer ek werk toe gaan, sê my vrou: “Moenie vergeet nie ...” En later in die dag sal sy my skakel en vra: “Het jy vergeet?” Ons het almal die neiging om te vergeet. Ek dink dis die rede waarom die Here soms belangrike waarhede oor en oor herhaal. Twee keer in Deuteronomium 24 herinner die Here die…

Die hemelvaart

Toe my goeie vriendin en kollega in die uitgewery, se man inmekaargesak en later gesterf het, het daar geen twyfel bestaan dat hy dood was en dat die lewe hom verlaat het nie. Daar was getuies wat dit kon bevestig. Dieselfde was waar toe Jesus gesterf het. Maar drie dae later is Hy uit die dood opgewek! Ons twyfel nie…

Charlie se Lys

Toe Charles Howard in Mei 2009 oorlede is in die ouderdom van 87 jaar, het hy ’n besondere nalatenskap aan sy vrou en kinders nagelaat. Hy en sy vrou het vir baie jare getrou as sendelinge in Indië en Suid-Afrika gewerk. Maar op die ouderdom van 73 jaar, het hy begin om Skrifgedeeltes te memoriseer, sodat hy “goed” kon eindig,…

Stilte en Vertroue

In een van Joe Morgenstern se weeklikse rubrieke in die Wall Street Journal, waarin hy oor rolprente verslag doen, verwys hy na die impak wat beroemde akteurs in intieme situasies het – situasies wanneer hulle hoegenaamd niks sê nie. “Filmsterre kan so min sê in kritieke situasies” skryf hy, “omdat hulle reeds ons respek in vorige tonele afgedwing het. Hulle…

God Se origami

Nie lank gelede nie het ek ’n kursus in origami bygewoon. Hierdie naam is afgelei van twee Japannese woorde wat beteken “om papier te vou.” In hierdie proses word die stuk papier omskep in ’n voël of een of ander unieke formaat, deur ’n reeks geometriese voue en kreukels. Die kursus is aangebied deur Hitoshiro Akehi, ’n Japannese broeder in…

Die Boot

’n Groep tieners wat op ’n uitreik na Jamaika was, was besig om op die strand vlugbal te speel toe hulle skielik bemerk dat ’n bootjie in die nabye omgewing omgeslaan het. Dadelik het hulle die spel gestaak en nadergehardloop om hulp te gaan verleen. Daar vind hulle toe ’n groepie professionele vaarders besig om te probeer om hulle boot…