Tyd Saam
Tydens die rit van twee ure huis toe, het my ma my vir ’n derde keer gevra of my werk iets nuuts opgelewer het. Terwyl ek weereens van die gegewens herhaal het asof ek dit vir die eerste keer aan haar vertel, het ek gewonder hoe ek haar kon help om dit te onthou. My ma het Alzheimersiekte – ’n…
’n verhaal van twee “stokke
Konvensionele wysheid bevraagteken soms die feit dat baie met min gedoen kan word. Ons is geneig om te dink dat meer gedoen kan word as ons finansies tot ons beskikking het, en talentvolle persone met innoverende visies, in beheer van sake. Maar al daardie dinge is nie vir God van belang nie. Hy kan baie met min doen. Kom ons…
Om Ons Vrese Te Hanteer
’n Ma het haar vyfjarige seun gevra om na die spens te gaan om vir haar ’n blik tamatiesop te gaan haal. Hy het egter geweier en gesê: “Dis donker daar. Ek’s bang.” Toe het sy ma hom verseker: “Moenie bang wees nie. Jesus is daar.” Johnnie het toe die deur baie stadig oopgemaak en toe hy sien dis donker,…
God Is God
Policarp, (69-155 n.C) was biskop van die kerk in Smirna. Hy is deur die Romeinse outoriteite beveel om Christus te vervloek indien hy aan die lewe wou bly. Hy het gesê: “Ek dien die Here al vir ses en tagtig jaar en Hy het my nooit enige skade aangedoen nie. Hoe kan ek dan nou my Koning, wat my gered…
Vrees en liefde
Iemand het my vertel van haar siening van haar twee base. Die ondergeskiktes hou van die een, maar vrees en respekteer hom nie eintlik nie, en gehoorsaam nie altyd sy opdragte nie. Die ander een word gevrees en met eerbied behandel, tog volg die ondergeskiktes sy instruksies en hulle positiewe optrede bewys dit, want hulle het hom lief. Die Here…
sê nee en ja
Wanneer ons ons hande was om die vuilgoed en kieme te verwyder, was ons hulle regtig self? Nee en ja. Om presies te wees – die seep doen die werk – nie ons nie. Maar ons moet die keuse uitoefen om die seep te gebruik om ons hande skoon te kry. Paulus sê in 2 Timoteus 2:21, “As iemand hom…
maak dit bekend
My dokter is ’n ongelowige en eendag toe ek by hom was, het ek gesê hy behoort dankbaar te wees dat God ons geskep het. Hy het ’n spuitnaald in sy hand gehad en toe wonder ek. Moet ek nie miskien liewer stilbly nie. Maar ek vervolg toe: “Indien die ewolusieproses nog aan die gang is, sal jy mos nie…
Tevredenheid
’n Digter het by geleentheid geskryf: In die reël is die mens ’n dwaas. As dit warm is, wil hy koue hê, as dit koud is, wil hy warmte hê, wat hy nie het nie, dit wil hy hê. Hoe dwaas! Wat ’n besondere kennis van die menslike natuur! Tog lees ons in Filippense 4:11 dat Paulus sê: “Ek het…
Dankie, Pa
In die VSA word daar meer langafstandoproepe op Moedersdag gemaak, as op enige ander dag in die jaar. Maar op Vadersdag word hoofsaaklik kollekteeroproepe gemaak. Dit wil voorkom asof kinders nog op hulle vaders staatmaak om in hulle behoeftes te voorsien, selfs as hulle al uit die huis en ver weg is. Maar vaders is nodig vir baie meer as…
moenie Vergeet nie
Sommige oggende wanneer ek werk toe gaan, sê my vrou: “Moenie vergeet nie ...” En later in die dag sal sy my skakel en vra: “Het jy vergeet?” Ons het almal die neiging om te vergeet. Ek dink dis die rede waarom die Here soms belangrike waarhede oor en oor herhaal. Twee keer in Deuteronomium 24 herinner die Here die…