Month: Februarie 2019

Die Land Van Bejaardes

Die skryfster, Mary Pipher, vertel in haar boek, Another Country, van mense in hulle sewentigs, tagtigs en negentigs en al die verskillende situasies waarmee hulle gekonfronteer word. “Ek wou die land van die bejaardes verstaan” skryf Pipher. “Ons is nie so georganiseer dat oudword maklik is nie.” Volgens haar is die wortel van die probleem dat oud en jonk van…

krag in Swakheid

Niemand wil graag swak wees nie, daarom probeer ons almal om onsself sterk voor te doen. Sommige van ons gebruik die krag van ons emosies om ander te manipuleer – ander weer gebruik die krag van die persoonlikheid en die intellek om te intimideer. Alhoewel al hierdie metodes die skyn van krag wek, is dit in werklikheid tekens van swakheid.…

onder nuwe Bestuur

Herman Wouk se spannende roman oor die Tweede Wêreldoorlog, The Caine Mutiny, bevat ’n uitstekende beskrywing van wat in die lewe van ’n persoon gebeur as hy ’n volgeling van God word. In die verhaal lees ons van ’n jong seun uit ’n invloedryke familie wat by die Vloot aangesluit het. Sy ma neem hom toe in haar luukse motor…

VerbeeL jou dit!

Ek en ’n paar vriende het gedink dat ons ’n rustige tydjie sou deurbring terwyl ons na ’n aantal kunswerke van die verlore seun wat na sy vader teruggekeer het, gaan kyk het (Lukas 15). Toe ons by die inligtingstafel kom, het ons brosjures, boeke en aanwysings gesien wat ons na die kunswerke heenwys. Op die tafel was daar ook…

om outentiek te wees

’n Handelaar in oudhede het ’n gekreukelde ou bofbalkaartjie gevind en gedink dat dit moontlik 10 dollar werd kan wees. Sy het egter begin wonder of dit nie miskien meer waardevol is nie en het dit toe na ’n professionele waardeerder gestuur. Hy het bevestig dat die foto op die kaart van 1869, ’n foto van die Cincinnati Red Stockings,…

Vreemde aanbidding

Gedurende ’n reis na die Verre Ooste het ek ’n buitengewone altaar besoek. Dit het bestaan uit honderde beelde. Volgens ons toergids sou die aanbidders een standbeeld uitkies wat in hulle opinie die meeste na een van hulle voorvaders lyk, en dit dan aanbid. ’n Paar jaar gelede het ek gelees van ’n student, Le Thai. Hy was ’n voorvaderaanbidder…

“korttermyners”

Baie jare gelede het ek ook in die Weermag diens gedoen. Ek is nog altyd dankbaar dat ek my land so kon dien. Maar ek moet erken die tyd wat ek die beste onthou en die meeste geniet het, was toe ek ’n “korttermyner” was. “Korttermyners” is soldate wat nog slegs ’n paar weke oor het voordat hulle uit die…

hardloop in die regte rigting

Een van die moeilikste ondervindinge wat ek as pastoor gehad het, was toe ek aan ’n vrou moes gaan vertel dat haar man, haar seun en haar skoonpa verdrink het toe die bootjie waarop hulle gevaar het, gesink het. Ek het geweet die nuus sou vir haar ’n verpletterende slag wees. In die dae na die ongeluk, was ek verbaas…

geparkeer Vir nou

Ek het nog altyd probleme gehad om my motor te parkeer. Toe ek my lisensie gekry het, het die instrukteur nie juis hoë prioriteit aan parkering gegee nie en gevolglik het ek nie geleer hoe om agteruit in ’n parkeerplek in te ry nie tot veel later. Hy het ook nie aandag aan paralelle parkering gegee nie, en dus is…

“if day”

Die 19de Februarie 1942 was ’n besondere dag in Kanada. Dit was “IF DAY” – ’n dag toe ’n skyninval in Winnipeg, Manitoba gedoen is. Die doel was om aan te toon wat sou gebeur indien Kanada onder die wrede juk van die Nazi’s sou beland en om hulle sodoende aan te moedig om die oorlog heelhartig te ondersteun. Iemand…