Spel Van Dankbaarheid
Elke herfs bied ons ’n heerlike Dankseggingsfees aan op die kampus by Cornerstone Universiteit. Ons studente is mal daaroor! Verlede jaar het ’n groep studente ’n speletjie aan hul tafel gespeel. Hulle het mekaar uitgedaag om binne drie sekondes of minder iets op te noem waarvoor hulle dankbaar was - sonder om iets wat iemand gesê het, te herhaal. Iemand…
Verskuilde Bediening
’n Groot akademiese projek het swaar op my gelê, en ek het my verknies of ek dit gaan klaar hê teen die spertyd. Te midde van my beklemde gedagtes het ek drie bemoedigende notas van vriende gekry wat my aangehelp het. Elkeen het gesê: “God het jou in my gedagtes gebring vandag toe ek gebid het.” Ek het klein en…
Mooi Kyk
Raleigh lyk na ’n kragtige hond - hy is groot en gespierd met ’n dik pels en weeg meer as 45 kg! Ten spyte daarvan is hy goed met mense. Sy eienaar neem hom na verpleeginrigtings en hospitale toe om mense te vermaak. Op ’n dag wou ’n vierjarige dogtertjie hom vertroetel, maar sy was bang om naby te gaan.…
Sterrekyker
Onafgehandelde kwessies by die werk en die huis het Matt laat besluit om ’n ent te gaan stap. Die lente-aandlug het gewink. Namate die oneindige lug van blou na swart verdiep het, het ’n digte mis stadig oor die vlei getuimel. Sterre het begin glinster en dié het die opkoms van die volmaan, in die ooste, aangekondig. Dié oomblik was…
Liefde Sonder Grense
Gedurende die Boxer opstand in China in 1900 het sendelinge, wat in ’n huis in T’ai Yüan Fu vasgevang was, besluit hul enigste hoop op oorlewing is om deur die skare wat hul dood eis, te hardloop. Met behulp van wapens het hulle die onmiddellike bedreiging ontsnap. Toe Edith Coombs merk dat twee van haar beseerde Chinese studente nie ontsnap…
’n Fasade
Kerri probeer hard sodat mense haar kan bewonder. Sy tree gelukkig op, sodat ander dit kan sien en haar met haar vreugdevolle gesindheid kan prys. Sommige bewonder haar, omdat hulle kan sien hoe behulpsaam sy in die gemeenskap is. Maar in ’n oomblik van deursigtigheid sal Kerri erken, “Ek is lief vir die Here, maar soms voel dit asof my…
Die Twaalfde Man
’n Groot teken by die Texas A & M Universiteit se sokkerstadion sê “TUISTE VAN DIE 12DE MAN.” Al word elke span elf spelers op die veld toegelaat, is die 12de Man die teenwoordigheid van duisende A & M studente wat gedurende die hele wedstryd staande bly om hul span aan te spoor. Dié tradisie spruit voort uit 1922 toe…
Maak Ek Saak?
Ek staan in die kassiersry van die plaaslike supermark en kyk om my rond. Ek sien tieners met geskeerde koppe en neusringe wat deur die peuselhappies soek; ’n jong beroepsman koop een biefstuk, ’n paar aspersiespriete, en ’n patat; ’n bejaarde vrou wat die perskes teenoor die aarbeie opweeg. Ken God al hierdie mense by die naam? vra ek myself…
Almal Nou Saam
Toe Nicholas Taylor op ’n trein in Perth, Australië klim, is sy been tussen die platform en ’n passasierswa vasgepen. Met die gekoördineerde pogings van byna 50 passasiers, deur op die telling van drie, teen die trein te stoot is die gewig net genoeg verskuif om Taylor se been te bevry. Paulus het die krag van Christene wat saamwerk, in…
Skenk Aandag
As I sat in the auditorium, with my eyes fixed on the pastor, my demeanor suggested that I absorb everything he said. Suddenly I heard everyone laughing and clapping hands. The preacher apparently said something humorous, but I have no idea what it could be. My attitude indicated that I was listening intently, but in reality my thoughts were far…