Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Philip Yancey

Geen Pyn Meer Nie

Vir baie jare het ek saamgestem met diegene wat die Here kwalik neem omdat Hy pyn in die lewe toelaat. Ek kon myself nie versoen met ’n wêreld waarin soveel ellende en smart aanwesig is nie. Ek het baie mense besoek wat deur moeilike tye gegaan het en wie sy pyn erger was as myne, en ek was verbaas wat…

Onderworpe Aan God

Elke ouer ken die verskil tussen reëls wat met die welsyn van die kind voor oë opgestel is en dié wat ter wille van die ouer daar is. God se reëls is hoofsaaklik daargestel ter wille van die kind. As Skepper van die menslike ras weet God wat die beste vir die menslike samelewing is. Ek het in ’n stadium…

Geduld Om Geduldig Te Kan Wees

Kinders wil alles altyd nou hê. “Maar ek wil nou my nagereg hê, Mamma.” “Is ons nou amper daar?” “Kan ons nou maar ons geskenke oopmaak?” In kontras vind ons dat ouer mense geleer het om te wag. Mediese studente moet wag terwyl hulle opgelei word. Ouers wag dikwels op die terugkeer van ’n afgedwaalde kind. Ons wag vir alles…

Misbruik Van Genade?

Paulus sê in Romeine 5:20: “Hoe meer die sonde geword het, hoe oorvloediger het die genade geword.” Maar daardie radikale stelling bied ’n ernstige teologiese probleem. Die skrywer van die boek Judas waarsku dat daar mense is wat “die genade van ons God” (vs. 4) misbruik en redeneer dat jy tog in elk geval vergewe sal word, waarom is dit…

Bekommernis Oor Geldsake

Jesus het meer oor geldsake in die Bybel gepraat as oor enige ander saak. Lukas 12 gee vir ons ’n opsomming van sy houding ten opsigte hiervan. Hy veroordeel nie die besit van besittings nie, maar Hy waarsku dringend dat ’n mens nie jou vertroue op finansies moet plaas om jou toekoms te verseker nie. Geld kan nie die probleme…

Wie is die gehoor?

Jare gelede het ek die aanbiddingsdiens in die kerk beskou as ’n geleentheid om myself te geniet. Sören Kierkegaard sê dat mense soos ek skynbaar die kerk as ’n teater beskou, ’n plek waar ons vermaak word. Ons sit in die gehoor en hou die karakters op die verhoog dop. Indien ons genoeg vermaak is, sal ons selfs hande klap…

Kontrak Geloof

Somtyds is daar mense wat vir die Here lewe, maar eintlik ’n kontrak geloof het. Hulle dink dat omdat hulle tyd en krag aan die werk van God bestee, moet hulle spesiale behandeling ontvang en erkenning verkry. Dis egter nie die geval met my vriend, Douglas, nie. Hy het as ’t ware in baie opsigte ’n Job’s ervaring gehad. Hy…

Paralelle wêrelde

So dikwels ontdek ek dat ek aan die kwessie van geloof dink. Ek staan by ’n lughawe en sien hoedat welgeklede persone in deftige pakke heen en weer skarrel, aktetasse onder die arm vasgeklem. Ek sien hoedat hulle by koffiestalletjies plaasneem, vinnig ’n koppie koffie geniet en dan voortjaag na die volgende vergadering. Dan wonder ek: Sou enige van hulle…

gevorderde skool

Ons is geneig om ons lewe in kompartemente in te deel. Ons vul ons dae met aktiwiteite soos ons werk, boodskappe aflewer, opdragte uitvoer en kinders versorg. Dan probeer ons nog om tyd in te ruim vir “geestelike” aktiwiteite, soos om kerk toe te gaan, kleingroepe te hanteer en persoonlike stiltetyd te hou. Ek bemerk nie in die Psalms dat…

verklaring van onafhanklikheid

Ouers is bly en dankbaar wanneer kinders leer om dinge op hulle eie te doen: soos om self aan te trek, tande te borsel, hulle skoenrieme vas te maak, ’n fiets te ry en self skool toe te loop. As volwassenes hou ons daarvan om ons eie pad te loop, ons eie besluite te neem, in ons eie huis te…