’n Deursnee van die mensdom
Gedurende die jare 1920 tot 1930 het die fotograaf, August Sander, hom ten doel gestel om ’n deursnee van die Duitse samelewing uit te beeld. Deur die lens van sy kamera het hy fabriekswerkers en finansiers, akteurs en huisvroue, Nazi’s en Jode gesien. Alhoewel dit wat hy publiseer het slegs die mense rondom sy woonarea in Cologne uitgebeeld het, het…
Ons medevlieënier?
Die bufferplakker, Jesus is my medevlieënier, word seker goed bedoel, maar dit het my nog altyd gehinder. As ek self in die beheer van my lewe is en agter die stuurwiel sit, is my bestemming onseker. Jesus is nie bedoel om net ’n mede-vlieënier te wees en net nou en dan raad te gee nie. Nee, Hy moet altyd agter…
’n “Banana Slug” les
Die name van sportspanne word van verskillende oorspronge afgelei. Party kom uit die geskiedenis (Spartane, Kruisvaarders) ander uit die natuur (Kardinale, Leeus) en ander selfs kleure (Blou Bulle, die Rooies). Een is selfs afgelei uit die weekdier familie. Gedurende die 1980’s was die universiteit van Kalifornië te Santa Cruz besig om by kompeterende sport betrokke te raak. Hulle het ’n…
Verlange na lente
Dit was ’n lang en bitter koue winter en ek verlang na warmer weer. Ek is moeg om blaarlose bome te sien met dooie blare wat oral rondlê. Ek verlang om weer veldblomme te sien wat hulle verskyning maak en bosse wat weer groen begin word. Nogtans, elke keer as ek aan my geliefkoosde seisoen dink, dan onthou ek my…
Die reddingsbesigheid
Ek woon in Chicago en gevolglik hou ek van bergklim. Oor naweke in die somer sien ek dikwels amateur bergklimmers wat geen idee het wat bergklim regtig behels nie. In kortbroeke en sandale, T-hemde en met ’n enkele waterbottel pak hulle so teen tienuur soggens die roete aan. Hulle het geen kompas, geen kaart en niks om hulle teen reënweer…
Valse hoop
Die pragtige dorpie in Beiere, Duitsland, dra dieselfde naam as ’n plek wat met verskriklike wreedhede assosiëer word – Dachau. ’n Museum op die terrein waar hierdie berugte Nazi konsentrasiekamp geleë was, lok baie geskiedkundiges wat in die Tweede Wêreldoorlog belangstel. Wanneer jy daar rondkyk, sien jy die misleidende woorde wat teen die ysterhek aangebring is: Arbeid Maak Vry. Hierdie…
Swak voorbeelde
’n Dame in Oregon is aangekeer toe sy oor die 200 kilometers per uur gejaag het, met haar kleinseun in die motor by haar. Toe sy deur die verkeerspolisie voorgekeer is, het sy gesê dat sy eintlik net besig was om haar kleinseun te leer dat hy nooit so vinnig moes ry nie. Sy wou seker hê hy moes doen…
Die geheime vertrek
Daar is mense wat diepe behoeftes het, baie, baie diep. Die digter Alfred Tennyson, het geskryf: “Nooit het die oggend aand geword, of iewers is daar iemand wie se hart gebreek het.” Somtyds verkeer ons in gesprek met vriende wat deur diepe beproewinge gaan en dan voel dit vir ons asof ons nie weet wat om vir hulle te sê…
’n Verkeerde lesing.
William Scoresby was ’n Britse ontdekkingsreisiger in die 19de eeu en hy het op God se roepstem reageer en leraar geword. Hy het egter sy belangstelling in navigasie en kompasse behou, selfs terwyl hy in die bediening gestaan het. Sy navorsing het tot die ontdekking gelei dat alle skepe, wat van staal gebou is, die lesing op kompasse kan beïnvloed…
Help om liefde te laat toeneem
’n Jong man het aan sy pa gesê: “Pa, ek gaan binnekort trou.” “Hoe weet jy dat jy al gereed is vir die huwelik, Ron?” het sy pa gevra. “ Is jy verlief?” “Ja, Pa, ek is.” Toe vra sy pa: “Maar hoe weet jy dit? Hoe weet jy dat jy regtig verlief is?” “Laasnag toe ek my meisie gegroet…