Laat God kies
Ons, elkeen het miskien innige begeertes – waarvan niemand anders bewus is nie – miskien om te trou of om ’n spesifieke bediening te hanteer of op ’n spesiale plek te dien. Ons moet elke begeerte in God se hande plaas en ernstig bid. “Here, U moet vir my kies. Ek sal nie self ’n keuse uitoefen nie.” Genesis 13:10-11…
God se toegeneentheid
In 1826 het die Britse skrywer, Thomas Carlyle, met Jane Welsh in die huwelik getree. Sy was self ’n bekwame skryfster. Tog het sy hom heelhartig ondersteun en haarself daaraan toegewy om hom te dien. Aangesien hy aan ’n seldsame maagprobleem gely het, was hy temperamenteel. Hy moes spesifieke soorte kos eet. Sy het alles vir hom voorberei en haar…
woorde - maak hulle saak?
Ek het ’n tiener uit ’n Christengesin hoor sê: “My ma dink nie dis so sleg om te vloek nie.” Toe het hy aangedui watter woorde sy aanvaarbaar gevind het – woorde wat al lank al as onaanvaarbaar beskou is. Die samelewing se standaarde wat taalgebruik aanbetref, het die afgelope jare baie agteruitgegaan, maar dis nie nodig dat ons as…
Bewyse van agteruitgang
In sy preek getitel Wat is die rede waarom agteruitgang plaasvind? sê pastoor John Piper dat God sy eie doelstellings het wanneer Hy die ekonomie laat agteruitgaan en resessie intree. Hy gee die volgende moontlike redes aan die hand. 1. Om sonde oop te vlek en ons almal tot berou en bekering te bring. 2. Om ons attent te maak…
Die Soektog na Voldoening
Wanneer ons ’n legkaart bou, dan weet ons dat al die stukke nodig is as jy dit suksesvol wil voltooi. In baie opsigte is die lewe ook so. Ons spandeer ons dae om al die los stukke ineen te voeg, sodat ons ’n volmaakte geheel uit al die los dele tot stand kan bring. En tog, soms wil dit voorkom…
Eerlikwaar
Vandag is Nasionale Eerlikheidsdag in die VSA. Dis nie ’n baie bekende benaming vir 30 April nie, maar dis nogtans ’n belangrike dag. Die skrywer, M. Hirsh Goldberg, het hierdie Nasionale Eerlikheidsdag in die vroeë negentiger jare van die vorige eeu ingestel in ’n poging om eerbaarheid en integriteit aan te moedig. Hy het 30 April gekies, want hy het…
Ons veeleisende skedules
Is jou lewe te besig? Besigheidsverpligtinge, produksiekwotas en die heen en weer karwei van kinders na al hulle aktiwiteite kan regtig ’n mens se dagprogram baie vol maak. Dis maklik om te dink as ek nie al hierdie verantwoordelikhede gehad het nie, sou ek in ’n noue verhouding met die Here kon lewe. Nogtans toon C. S. Lewis aan dat…
Maak my bruin oë blou
’n Jong meisie, Amy Carmichael (1867-1951) het bruin oë gehad, maar sy het so gewens haar oë was blou. Sy het selfs tot God gebid om die kleur van haar oë te verander en toe Hy dit nie gedoen het nie, was sy baie teleurgesteld. Toe sy 20 jaar oud was, het sy gevoel die Here roep haar om sendeling…
Om sy Naam ontwil
Die Israeliete het destyds in Gilgal byeengekom om hulle eerste koning, Saul, as koning te kroon (1 Samuel 11:15). Die Here was nie ingenome met die volk se besluit om ’n koning te vra nie, nogtans het Samuel hierdie woorde uitgespreek: “Ter wille van sy groot Naam sal die Here nie sy volk prysgee nie. Die Here het besluit om…