Month: Maart 2020

is ons al daar?

Indien daar iets soos ’n universële vraag is, mag dit moontlik die volgende wees: Is ons al daar? Geslagte kinders en jongmense het dit al gevra. Hulle het volwassenes geword en steeds dieselfde vraag gestel en hulle moet op hulle beurt weer die vraag beantwoord wanneer hulle kinders dit vra. Wanneer ek die boeke van Moses lees, wonder ek hoeveel…

klein dingetjies

Andreas was skepties oor die seuntjie se klein middagete van vyf broodjies en twee vissies. Hy sê aan Jesus: “Wat is dit (die vyf brode en twee vissies) vir so baie mense?” (Johannes 6:9). En tog het die klein maaltyd in Jesus se hande ’n groot seën geword en baie mense gevoed. Voordat jy dink dat jy niks het om…

om onsself te vergeet

Ek was verlede somer besig om forelle in ’n nabye rivier te vang toe my aandag getrek is deur ’n vis wat daar naby doenig was. Ek het opgekyk na die vis en toe het ek op die wal ’n bekende persoon raakgesien –’n visterman wat landwyd bekend was as ’n gids vir forelvistermanne. Toe ek Dave Tucker sien, het…

god se flenniebord

In hierdie tydperk waar videotegnologie beskikbaar is, is dit moeilik om te glo dat baie onderwysers steeds ’n flenniebord gebruik om Bybelstories aan die kinders oor te dra. Ek onthou hoedat my Sondagskoolonderwysers daardie plat aanplakborde gebruik het waarop hulle prente van David, Daniël, Jona, Jesus en ander karakters kon vasheg. Hierdie borde het die onderwysers gehelp om die inhoud…

Vreesbevange trane

Johannes, die belangrike apostel, die een vir wie Jesus lief was, was in trane. Toe hy op die eiland Patmos gevangene was, het hy ’n visoen gesien (Openbaring 5:112). Hy het Homself in God se troonkamer bevind en toekomstige gebeure is aan hom geopenbaar. Hy het ’n verseëlde boekrol gesien en gehuil omdat al het hy die heerlikhede van God…

Verwagting

Aan die begin van Maart het my vriendin ’n aftelling begin. Op haar kalender in haar kantoor het sy aangeteken dat dit nog net 20 dae tot die begin van lente sou wees. Een oggend toe ek haar gesien het, het sy opgewonde uitgeroep: “Nog net 12 dae!” ’n Paar dae later: “Nog net 6.” Haar entoesiasme het my aangegryp…

Wie en hoe

Wanneer ek die Evangelies lees, voel ek dat ek baie met die dissipels kan identifiseer. Net soos ek, lyk dit asof hulle nie kon verstaan nie en dikwels het Jesus gevra: “Verstaan julle dit ook nie?” en “begryp julle nie?” (Markus 7:18). Uiteindelik het Petrus egter die waarheid beetgekry, altans ’n gedeelte daarvan. Toe Jesus die dissipels gevra het: “Wie…

kunsliefhebber

’n Belangrike koerant in die VSA het Christopher Parkening as “die leidende kunsliefhebber van die dag” beskryf. “Sy insig is iets besonders en hy het volkome tegniese beheer oor sy instrument.” Daar was egter ’n tyd toe Parkening opgehou het om sy kitaar professioneel te bespeel. Toe hy 30 jaar oud was, het hy sy loopbaan beëindig en ’n plaas…

Wen of verloor

Gedurende die 2009 voetbalseisoen van die Universiteit van Texas, het die agterspeler Colt McCoy, elke onderhoud wat na die wedstryd gevoer is begin deur God te dank vir die voorreg om te kon speel. Hy is egter vroeg in die seisoen in ’n belangrike wedstryd beseer en moes vanaf die kantlyn toekyk hoe sy span verloor. Na die wedstryd het…