Onveranderlike Liefde
Ek het reeds op hoërskool vir die universiteit tennis gespeel en baie ure van my jong lewe op die vier sementbane, wat nie ver van ons huis geleë was nie, deurgebring. Ek het net een doel voor oë gehad en dit was om my spel te verbeter.
Tydens my laaste besoek aan die stad waar ek opgegroei het, kon ek…
Kragtig Volhou
Liggaambouers volg baie streng oefenprogramme tydens kompetisies. Hulle begin deur gewig aan te sit en op kragtoename te fokus. Dan weer op die verlies van vet en die inname van en minder voedsame kossoorte sodat die spiere meer sigbaar is. Hulle is dan, ten spyte van hulle sterk voorkoms, op hulle swakste op die dag van die kompetisie.
In 2…
Om Brûe Te Bou
In ons woonbuurt omring hoë mure ons huise. Baie van die mure is selfs met geëlektrifiseerde doringdraad verhoog. Die doel? Om rowers buite te hou.
Gereelde kragonderbrekings in ons gemeenskap het tot gevolg dat hek-klokkies dan ook buite werking is. As gevolg van die mure en kragonderbrekings kan dit gebeur dat ’n besoeker in die bloedige son of gietende reën…
Anderkant Die Sterre
NASA het in 2011 dertig jaar se ruimtenavorsing gevier. In hierdie drie dekades het ruimte pendeltuie (shuttles) meer as 355 mense die ruimte in vervoer en gehelp met die bou van ’n internasionale ruimtestasie. NASA het nou, na die onttrekking van vyf van die pendeltuie, sy fokus na diep-ruimteverkenning verskuif.
Massiewe bedrae geld en baie tyd is in die studie…
Die Pad Huis Toe
Ons lewensreis kan soms moeilik en oorweldigend wees. Die donkerte kan selfs nimmereindigend voorkom. Tydens so ’n tydperk in ons gesin se lewe het my vrou een oggend na haar stiltetyd gesê: “Ek dink God wil nie hê ons moet dit wat ons in die donker geleer het, in die lig vergeet nie.”
Paulus het tot dieselfde gevolgtrekking gekom nadat…
Krag Vir Jou Reis
Hinds Feet on High Places is ’n voorstelling van die Christelike lewe en is gebasseer op Habakuk 3:19. Die verhaal handel oor die karakter van Much-Afraid wat saam met die Shepherd op reis gaan. Maar Much-Afraid is bang en sy vra dat die Shepherd haar moet dra.
Die Shepherd se antwoord was: “Ek kan jou tot by die Hoë Plekke…
Konstabel Miglio Se Hart
By die polisiestasie het konstabel Miglio moeg teen die muur geleun. Die pas afgelope ondersoek na huislike geweld het omtrent die helfte van sy skof in beslag geneem en sal hom nog lank bybly. Die nadraai was ’n seunsvriend in aanhouding, ’n jong dogter in ongevalle en ’n geskokte en verwarde moeder.
“Niks wat jy daaraan kan doen nie Vic,”…
Roep Om Hulp
Ná 5 sterftes en 51 besering in hysbakongelukke in 2016, het New York City ’n advertensieveldtog geloods om mense te leer hoe om kalm en veilig te bly. Die ergste gevalle was te wyte aan mense wat gedink het hulle kan hulself help wanneer iets verkeerd loop. Die beste plan van aksie, het die owerhede gesê, is: “Lui, ontspan en…
Die Huis Op Die Rots
In ’n stadium het my vriende besef dat hul woonkamer begin sak het – daar was krake in die mure en een van die vensters kon nie oopmaak nie. Hulle vind toe uit dat die vertrek sonder ’n fondament aangebou is. Dit sou maande duur om die swak vakmanskap reg te stel en ’n nuwe fondament te lê.
Nadat die…
Het Jy My Lief?
As tiener is ek deur die kenmerkende tydperk van rebellie teen my ma se gesag. My pa is oorlede voordat ek adolessensie bereik het, dus moes my ma gedurende daardie onstuimige jare sonder sy hulp ouerleiding bied.
Ek onthou dat ek gedink het Ma wou nie hê ek moet plesier hê nie – en dalk het sy my nie eers…