Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Tim Gustafson

Stilte

’n Onbewoonde herehuis het voor die konvooi noodlenigingsvoertuie opgedoem – die burgemeester s’n. Sy mense het die basiese noodsaaklikhede kortgekom terwyl hy in weelde in ’n veraf stad gewoon het.

Sulke onregverdigheid maak ons kwaad. Ook God se profeet het kwaad geword. Toe Habakuk die buitensporige verdrukking sien, het hy gevra: “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U…

Wat Wil Ons Hê?

“Van perdekarre tot ’n man wat op die maan loop,” het ’n oupa opgemerk. “Ek het nooit kon dink die lewe is so kort nie.”

Die lewe is kort, en baie van ons neem Jesus aan omdat ons vir ewig wil lewe. Dis nie verkeerd nie, tog begryp ons nie wat die ewige lewe behels nie. Ons begeer dikwels die verkeerde…

Sterrekyker

Onafgehandelde kwessies by die werk en die huis het Matt laat besluit om ’n ent te gaan stap. Die lente-aandlug het gewink. Namate die oneindige lug van blou na swart verdiep het, het ’n digte mis stadig oor die vlei getuimel. Sterre het begin glinster en dié het die opkoms van die volmaan, in die ooste, aangekondig. Dié oomblik was…

Tekens En Gevoelens

’n Jong man wie ek ken, het ’n gewoonte om God vir tekens te vra. Dis nie noodwendig sleg nie, maar sy gebede neig om bevestiging van sy gevoelens te soek. Hy bid, “God, as U wil hê ek moet X doen, dan moet U asseblief Y doen, dan sal ek weet dit is reg.” Dit het ’n dilemma geskep.…

Kragtige Veroweraar

Meeste van ons hoop op ’n goeie regering. Ons stem, dien, en lug ons mening oor sake wat ons pla. Maar politieke
oplossings bly magteloos om die toestand van ons harte te verander. Baie van Jesus se volgelinge het ’n Messias verwag wat ’n kragtige politieke teëwerking op Rome en sy onderdrukkers sou bring. Petrus was geen uitsondering nie. Toe…

Kragtige Veroweraar

Meeste van ons hoop op ’n goeie regering. Ons stem, dien,
en lug ons mening oor sake wat ons pla. Maar politieke
oplossings bly magteloos om die toestand van ons harte
te verander.
Baie van Jesus se volgelinge het ’n Messias verwag wat ’n kragtige
politieke teëwerking op Rome en sy
onderdrukkers sou bring. Petrus was geen
uitsondering nie. Toe…

Kragtige Veroweraar

Meeste van ons hoop op ’n goeie regering. Ons stem, dien, en lug ons mening oor sake wat ons pla. Maar politieke
oplossings bly magteloos om die toestand van ons harte te verander. Baie van Jesus se volgelinge het ’n Messias verwag wat ’n kragtige politieke teëwerking op Rome en sy onderdrukkers sou bring. Petrus was geen
uitsondering nie. Toe…

Waar Vind Ons Vrede?

“Hoop jy steeds op vrede?” het ’n joernalis in 1984 vir Bob Dylan gevra.

“Daar gaan geen vrede wees nie,” het hy geantwoord. Hoewel sy antwoord kritiek uitgelok het, kan ons nie ontken dat vrede ons bly ontwyk nie.

Byna 600 jaar voor Christus het die meeste profete vrede voorspel. Nie God se profeet nie! Jeremia het die mense herinner…

God Se Brandhout

 

Die angstige vrou het die kleinste kinders gegryp en uit die brandende huis gestorm terwyl sy hard na die vyfjarige Jacky roep.

Jacky het egter nie gevolg nie. Buite het ’n omstander vinnig opgetree: op die skouers van ’n vriend het hy Jacky vanuit die boonste venster na veiligheid getrek – net voordat die dak meegegee het. Susanna, sy…

Dit Gaan Nie Oor Die Vis Nie

’n Albino Boggelrug walvis is verskeie kere langs die kus van Suid-Queensland, Australië, opgemerk. Hierdie pragtige vis van oor die twaalf meter is so skaars dat Australië ’n wet vir sy bewaring afgekondig het.

Die Bybel vertel ook van ’n rare groot vis wat God spesiaal voorsien het om Jona in te sluk omdat hy nie God se opdrag om…