Kategorie  |  Uncategorized

Alleen Oor Kersfees

My Kersfees in my oupa se huisie naby Sakogu in die noorde van Ghana, was die eensaamste nog. Ek was 15 jaar oud en my ouers en sibbes was ’n duisend kilometer daarvandaan. Die vorige jare saam met hulle en my dorpsvriende, was Kersfees altyd ’n groot en onvergeetlike gebeurtenis. Dié Kersfees was dit egter stil en eensaam. Vroeg Kersoggend,…

’n Hand Wat Ophelp

My kinders het gedurende ons koue Idaho-winters die ysskaatsbaan in ons agterplaas geniet. Dit was ’n uitdaging om hulle te leer skaats, om hulle te oorreed om doelbewus een voet op die harde ysoppervlak neer te sit, want hulle het geweet dit is seer om te val. Wanneer hul voete onder hulle padgegee het, het ek of my man uitgereik…

Wat Is Jy Werd?

Daar bestaan ’n storie wat in vyf-en-sewentig v.C. plaasgevind het. ’n Jong Romeinse edelman met die naam Julius Caesar is deur seerowers ontvoer en vir ’n losprys aangehou. Toe die seerowers twintig talente silwer in losprys (vandag ongeveer $600,000) geëis het, het Julius Caesar gelag en gesê hulle het natuurlik géén idee wie hy is nie. Hy dring daarop aan…

Ek Is Ryk!

Miskien het jy die TV-advertensie gesien, waarin ’n persoon die deur beantwoord en iemand vind wat ’n tjek vir ’n
enorme bedrag geld oorhandig. Dan begin die verbaasde ontvanger skree, dans en spring. “Ek het gewen! Ek is ryk! Ek kan dit nie glo nie! My probleme is opgelos!” Om skielik ryk te word kan ’n groot emosionele reaksie ontlok.…

Skoonheid

Stel jouself twee tienermeisies voor. Die een sterk en gesond. Die ander gekluister aan ’n rolstoel. Van haar rolstoel staar sy nie net die emosionele uitdagings eie aan die lewe in die gesig nie, maar ook dié van fisiese pyn en worsteling. Maar beide meisies glimlag vrolik en geniet mekaar se geselskap. Twee pragtige tieners - elk sien die skat…

Die Rooi Kunsvlieg

Jare gelede het ek ’n artikel oor visvang in ’n tweede eeu v.C. werk deur die Griekse skrywer Aelian, gelees. “Tussen Beroea en Tessalonika loop ’n rivier genaamd die Astraeus, en daarin is vis met gevlekte vel (forel).” Dan beskryf hy ’n “strik vir die vis, waardeur hulle die oorhand oor hulle kry. Hulle bind bloedrooi wol vas aan ’n…

Ongesê

Het jy al ooit ’n e-pos gestuur en skielik besef dit gaan na die verkeerde persoon toe of bevat skadelike, skelwoorde? As jy net ’n sleutelbord-toets kon druk en dit stop. Wel, nou kan jy. Verskeie maatskappye bied ’n funksie aan wat jou ’n kort tydjie gee, na die stuur van ’n e-pos, om te keer dat dit jou rekenaar…

Roem En Nederigheid

Menige van ons het ’n obsessie met roem - óf om beroemd te wees óf om elke detail van bekende mense te volg. Verskynings op laatnag vertonings. Miljoene volgelinge op Twitter. In ’n onlangse studie in die VSA het navorsers die name van bekende individue, met behulp van ’n spesiale ontwikkelde algoritme wat die Internet deursoek, op ’n ranglys geplaas.…

Huis Toe Verlang

My vrou het die kamer binnegestap en my met my kop in die kabinet van ons staanhorlosie gevind. “Wat maak jy?” vra sy. “Hierdie ou staanhorlosie ruik net soos my ouers se huis,” het ek verleë geantwoord, terwyl ek die deurtjie toegemaak het. “Ek dink jy kan sê ek het vir ’n oomblik huis toe gegaan.” Die sin van reuk…

Beste Winskoop Ooit!

Hoeveel is genoeg? Ons kan dié eenvoudige vraag op ’n dag vra wat baie ontwikkelde lande toenemend aan inkopies wy. Ek praat van Black Friday, die dag na die VSA se Dankseggingsdag, waarop baie winkels vroeg oopmaak en groot winskope aanbied; ’n dag wat ook na ander nasies versprei. Sommige kopers se geld is beperk en hulle probeer om iets…