Kategorie  |  Uncategorized

Nooit tevrede nie, maar altyd vergenoegd

Tiger Woods is beslis een van die grootste gholfers van hierdie geslag. Sy vermoë om onder druk te presteer is werklik legendaries. Nogtans is dit nie net die begeerte om te wen wat Tiger motiveer nie. Hy het ’n passie om wat hy doen goed te doen. Ten spyte van sy groot sukses oefen hy steeds sy houe in die…

Dit is My besigheid

Gedurende 1955 toe segregasie in die suide van Amerika nog baie streng gehandhaaf is, het Emmett Till, ’n swart tiener van Chicago, familie in Mississippi besoek. Nadat hy dit gewaag het om met ’n blanke vrou te praat, het twee blankes hom vermoor. ’n Blanke jurie, wat net uit mans bestaan het, het die twee onskuldig bevind nadat hulle slegs…

Respek vir die lewe

I n Psalm 139 beskrywe Dawid hoe God sy klein liggaampie in die donker skoot van sy moeder gevorm het. Ja, God het Dawid liefgehad nog lank voordat hy eers gebore is en bestaan het. God het Dawid geskep en gevorm soos wat Hy hom wou gehad het, volgens sy ewige raadsplan. Dawid gebruik ’n besondere metafoor in hierdie psalm.…

Weerkaatsers van heerlikheid

Die argeoloog, Barbara Mertz, lê ’n klag teen Egipte se Farao, Rameses 11. In haar boek Temples, Tombs and Hieroglyphs skryf sy: “’n Mens word so moeg vir Rameses; sy gesig, sy figuur en/ of sy naam word oral, op feitlik alle mure wat nog bestaan, aangetref – ten minste dit lyk vir my so.” Hy het ’n onversadigbare honger…

’n Tweede kans

Vandag,’n paar jaar gelede, het 155 mense op Vlug 1549 van die Amerikaanse Lugdiens gedink hulle gaan sterwe. Nadat die vliegtuig vanaf die lughawe by New York Stad opgestyg het, het dit teen ’n swerm voëls vasgevlieg en albei enjins is erg beskadig. Die kaptein moes die kragtelose vliegtuig versigtig oor die digbevolkte area stuur en toe het hy die…

Die toename van sonde

Vir honderde jare is windmeule gebruik om water te pomp en graan te besproei. Maar gedurende die laaste paar dekades waar turbines al hoe meer gebruik is om elektrisiteit te verkry, het daar ’n probleem opgeduik. Navorsers het ’n ingrypende ontdekking gedoen. Hulle het vasgestel dat windaangedrewe opwektoestelle goed werk as die spoed laag is, maar wanneer die wind sterk…

Geloof- waardigheid

Die onlangse wêreldwye finansiële krisis het daartoe gelei dat mense deesdae meer noukeuring op hulle state let. Toe dit maklik was om krediet te kry, het baie mense onverantwoordelik geword oor hoe hulle dit gebruik. Hulle het nie gespaar vir iets wat hulle wou aankoop nie, maar geld geleen. Dit was nie ’n krisis om skuld te hê nie. Vandag…

Voleinders

As kind was dit een van my ideale om ’n swart gordel in karate te verower. Verskeie jare gelede het ek begin oefen om daardie doel te bereik. Maar toe ek nog twee gordels nodig gehad het voordat ek die swarte kon kry, het ek opgehou. Daar was veral twee redes – my afrigter het van styl verander en ek…

Volg ons voorbeel

Alyssa is ses jaar oud en begin nou net leer lees. Sy het dikwels gesien hoe haar ouers en grootouers soggens vroeg uit die Bybel lees. Een oggend het sy vroeg wakker geword, voor enigiemand anders. Toe Ouma opstaan, vind sy Alyssa op die rusbank in die sitkamer met haar Bybel en ’n geestelike dagboekie op haar skoot. Sy wou…

Register Rock

I ewers langs die ou Oregon Roete is daar ’n monument – ’n reuse lawarots wat bekend staan as Register Rock. Dis geleë in die gebied wat destyds ’n gewilde kampterrein vir immigrante was, mense wat gedurende die 19de eeu weswaarts gereis het op soek na ’n nuwe wêreld. Reisigers het dikwels hulle name op die rots uitgekerf as ’n…