Hoop In Droefheid
Toe ek negentien jaar oud was, het een van my beste vriende verongeluk. Ek was vir lank daarna in droefheid gedompel. Die pyn om iemand so wonderlik en so jonk te verloor, het my visie verduister, soveel so dat ek nie eens bewus was van wat om my aangaan nie. Ek was so deur my droefheid verblind dat ek nie…
Bye En Slange
My kinders het onlangs ontdek dat ’n swerm bye op ons voorstoep ingetrek het. Gewapen met die nodige insekdoder het ek die stryd teen die bye aangesê.
Die bye het my gesteek. Vyf keer.
Ek hou nie daarvan om deur insekte gesteek te word nie. Maar eerder ek as my vrou of kinders. Om na my gesin se welstand om…
Ruim Uitdrukking Van Liefde
Op ons huweliksherdenking sal ek ’n groot bos vars blomme van my man, Alan, ontvang. Toe hy sy werk as gevolg van herstrukturering verloor, het ek nie verwag dat hy hierdie toewyding sou volhou nie. Maar op ons negentiende huweliksherdenking het ’n bos kleurvolle blomme my weer verras. Omdat hy graag hierdie jaarlikse tradisie wou voortsit, het Alan elke maand…
Onselfsugtige Diens
’n Klein groepie mense het rondom die reuse boom wat op die grasperk gelê het, gestaan. ’n Bejaarde ou dame het die vorige aand se windstorm wat die boom omgewaai het, beskryf. “Ergste van alles,” het sy met ’n bewende stem gesê, “het dit ons pragtige klipmuur ook verwoes. My man het die muur pas nadat ons getroud is, gebou.…
Volmaakte Onvolmaaktheid
My professor het na die wyse waarop ek soms kon sloer om die volmaakte antwoord te kry, verwys, en gesê: “Moet nie dat perfek goed se vyand word nie.” Die strewe na volmaaktheid kan die risiko wat vir groei nodig is, in die wiele ry. Onvolmaakheid voorsien vryheid om te bly groei.
Paulus het verduidelik waarom ons nie na persoonlike…
Jesus Weet Hoekom
Van my vriende het gedeeltelike genesing ontvang maar sukkel steeds met pynlike aspekte van hulle siektes. Ander weer is van ’n verslawing genees, maar sukkel met gevoelens van ontoereikendheid en veragting. Dan wonder ek, hoekom genees God hulle nie ten volle nie – vir eens en vir altyd?
In Markus 8:22–26 lees ons van ’n blind-gebore man wat deur Jesus genees…
Omgee Met Waaksaamheid
My seun was al halfpad by die deur uit toe ek vir die tweede keer by hom wou weet, sonder om te lieg, of hy regtig sy tande geborsel het. Hy het skertsend opgemerk dat ek die installasie van ’n sekuriteitskamera in die badkamer moet oorweeg. Dan sou ek self kon sien of hy sy tande geborsel het of nie…
Hoop In Elk Geval
Van al die artikels wat ek sedert 1988 vir Ons Daaglikse Brood geskryf het, is daar ’n paar wat ek baie goed onthou. Een so ’n artikel kom uit die middel negentig-jare toe ons drie dogters kampe en sendingreise onderneem het en ek en my sesjarige seun, Steve, dan kwaliteit tyd saam kon geniet.
Ons was op pad lughawe toe, toe…
Beskutting Teen Die Storm
My Oklohoma vriend, John, het graag tornados gevolg. Hy het die storms versigtig deur middel van radio kontakte en radar opgespoor en hulle verwoestende pad goed dopgehou sodat hy skielike rigting-veranderings aan mense wat in die tornado se pad is, kan deurgee.
Eendag het ’n tregtervormige wolk so vinnig van koers verander dat John hom skielik in groot moeilikheid bevind…
Oos Wes, Tuis Bes
“Hoekom moet ons verhuis?” het my seun gevra. Dit is moeilik om aan veral ’n vyfjarige te verduidelik wat ’n tuiste werklik is. Omdat ’n woning ’n plek is waar geliefdes tuis gaan, was ons eintlik besig om ’n huis te verlaat maar nie ons woning nie. Woning is die plek waarheen ons terugkeer na ’n lang reis of na…