Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Adam R. Holz

’n Doring Wat Deurboor

Die bloed het geloop toe ’n doring in my wysvinger steek. Ek het gegil en toe met ’n kreun my vinger instinktief weggeruk. Ek behoort nie verbaas te gewees het nie – om ’n doringbos sonder handskoene te probeer snoei, was ’n uitnodiging vir wat pas gebeur het.

Die pyn wat in my vinger geklop het asook die bloed wat…

God Sing Oor Jou

Voordat ons kinders gehad het, het niemand my vertel hoe belangrik sang sou wees nie. My kinders is tans 6, 8 en 10, maar vroeër het hulle gesukkel om aan die slaap te raak.  Ek en my vrou het snags beurte gemaak om ons kleintjies te wieg en gebid dat hulle gou aan die slaap sou raak. Ek het hulle…

Om God Se Pad Te Stap

“Ons gaan hierlangs” het ek vir my seun gesê toe ek hom op sy skouer tik en deur die skare agter sy ma aan beduie. Ek sou dit meermale deur die loop van die dag tydens ons besoek aan die pretpark doen. Hy het moeg geword en was maklik verwar. Hoekom kan hy hulle nie net volg nie? het ek…

Vordering Of Voltooid?

Dis bevredigend om ’n taak af te handel. Byvoorbeeld, gedurende elke maand word een van my werksverpligtinge van “Vordering” na “Voltooi” aangeskuif en die “Voltooi-”sleutel gedruk. Terwyl ek dit verlede maand gedoen het, het ek gedink: As ek maar die uitdagings in my geloofslewe so maklik kon oorkom! Dit lyk asof die Christen se lewe altyd vorder, maar nooit voltooid…

Die Vrolike Man

Ek hou nie juis daarvan om inkopies te doen nie. Tog is dit so ’n alledaagse deel van die lewe – iets wat gedoen moet word.

Daar is egter een aspek van hierdie taak waarna ek onverwags begin uitsien het – die betaalpunt waar Fred aan diens is. Fred omskep die oplui-en-betaalproses in ’n vermaaklikheid. Hy’s blitsvinnig, glimlag breed en…

Bye En Slange

My kinders het onlangs ontdek dat ’n swerm bye op ons voorstoep ingetrek het. Gewapen met die nodige insekdoder het ek die stryd teen die bye aangesê.

Die bye het my gesteek. Vyf keer.

Ek hou nie daarvan om deur insekte gesteek te word nie. Maar eerder ek as my vrou of kinders. Om na my gesin se welstand om…

’n Anker Wanneer Ons Bevrees Is

Bekommer jy jou ook oor alles? Ek sukkel byna daagliks met bekommernis en angstigheid. Ek was maar ’n tienderjarige toe ek eenkeer die polisie geskakel het omdat my ouers nie teen die verwagte tyd tuis was nie.

Die Skrif vermaan ons herhaaldelik om nie bang te wees nie. Omdat God goed en magtig is en Hy Jesus gestuur het om…

“Skatlik!”

Die uitroep het van my dogtertjie gekom toe sy een môre aantrek. Ek het nie geweet wat sy bedoel nie. Sy het na haar t-hemp gewys. Oor die bors was die woord “Skatlik.” Ek het haar ’n lekker druk gegee, en sy het van pure plesier geglimlag. “Jy is skatlik!” het ek gesê. Haar glimlag was breër, as dit moontlik…

Oorlopenstoe Vol

“Nee! Nee! NEE” het ek geskree, maar dit het niks gehelp nie. My briljante oplossing vir ’n verstopte probleem het presies die teenoorgestelde opgelewer. Ek het geweet ek het fouteer toe ek die hefboom afdruk en hulpeloos toekyk hoedat die water oor die rand mors.

Hoeveel keer het ons kinders hulle nie al misgis as hulle melk in ’n koppie…

Binne Ons Storms

Die wind het geloei, weerlig het geblits, die branders het gemaal en ek het gedink ek gaan sterf. Ek en my oupa en ouma het gaan visvang, maar te lank op die meer getalm. Met sonsondergang het ’n vinnige reënwindbui ons bootjie ingehaal. Oupa het my beveel om aan die voorkant te gaan sit sodat dit nie omslaan nie. Angs…