Kategorie  |  Uncategorized

Vermenigvuldigde Goedhartigheid

Cheryl was baie verras toe sy haar volgende pizza-aflewering moes doen. In plaas van ’n huis-aflewering, bevind sy haar buite ’n kerkgebou. Verbaas het sy maar die pizza na binne geneem waar sy toe deur die pastoor ontmoet is.

Die pastoor het opgemerk dat dit lyk of die lewe haar maar stief behandel het. Cheryl moes saamstem. Hy haal toe twee…

Wat Is Die Beste Geskenk?

My man het onlangs ’n mylpaal-verjaardag gevier, die soort lewensjaar wat met ’n nul eindig. Ek het baie nagedink oor die beste manier waarop ons hom kon eer en bederf. Ons kinders moes ook help met die besluit want dit moes nie net die belangrikheid van die volgende dekade reflekteer nie, maar ook hoe kosbaar hy vir ons gesin is.…

Die Goeie Aarde

Die Apollo 8 ruimtevaarder Bill Anders en sy bemanning, was maar baie teleurgesteld toe hulle die maanlandskap in 1968 sien en het dit as spookagtig, bar en onaantreklik beskryf. Maar toe maak die manne beurte om Genesis 1:1-10 voor te lees terwyl die wêreld toekyk. Nadat kommandeur Frank Borman vers 10 “En God het gesien dit is goed” gelees het,…

Die Hand Van Bemoediging

“Pasiënt is veglustig” het die verpleegster se notas gelui.

Wat sy egter op daardie stadium nie besef het nie was, dat my liggaam ’n allergiese reaksie ondergaan het toe ek na ’n groot hartoperasie wakker word. My liggaam het heftig begin bewe en my arms het aan die bande wat moes keer dat ek nie die pype uit my keel…

’n Goeie Einde

Soos wat die teaterligte verdof en ons ons voorberei het om na Apollo 13 te kyk, het my vriend gefluister: “Foeitog, hulle het almal gesterf”. Ek het met afwagting na die fliek van die 1970 ruimtevaart gekyk, wetende dat dit op ’n tragiese einde afstuur, net om later te besef dat ek vergeet het hoe die ware verhaal geëindig het –…

Dink Voordat Jy Praat

Cheung was kwaad vir sy vrou wat vergeet het om die roete na ’n bekende restaurant, waar hulle na hulle vakansie in Japan wou gaan eet, na te gaan. Omdat hulle tyd beperk was, moes hulle toe maar die uiteet los. Cheung was baie gefrustreed en het sy vrou oor haar slegte beplanning gekritiseer.

Cheung het later besef dat hy…

Tweede Kanse

As gevolg van verkeerde besluite het Linda in ’n tronk in ’n ander land beland. Sy was ses jaar lank daar aangehou en toe sy vrygelaat is, het sy geen heenkome gehad nie. Terwyl haar familie geld bymekaar maak vir haar kaartjie terug huistoe, het ’n goedhartige paartjie aan haar losies, kos en ’n helpende hand aangebied. Linda was so…

Ons Gebede, God Se Tydsberekening

Dit is soms moeilik om te verstaan hoekom God nie altyd dadelik ons gebede verhoor nie.

Dit was ook die geval met Sagaria, ’n priester aan wie die engel Gabriël eendag verskyn het. Die engel het vir hom gesê dat God sy gebede verhoor het, dat sy vrou Elizabeth ’n seun in die wêreld gaan bring, en dat Sagaria hom Johannes…

Vreugde en Regverdigheid.

Tydens ’n konferensie in Asië het ’n pastoor getuig van sy elf jaar wat hy onskuldig in ’n tronk moes deurbring vir moord. Daar was ook ’n groepie families wat vertel het hoedat hulle ’n fortuin spandeer het om godsdienstige vervolging vry te spring, net om uiteindelik deur dieselfde mense wat hulle sou help, verraai te word. Nou, nadat hulle jarelank…

Daardie Beroemde Glimlag

Nadat ek en my vrou bevoorreg was om die Louvre in Parys te besoek, het ek my elfjarige kleindogter, Addie, geskakel. Toe ek aan haar noem dat ons die beroemde skildery van da Vinci, die Mona Lisa, gesien het, was Addie se eerste vraag: “Glimlag sy?”

Is dit nie maar die grootste vraag rondom hierdie skildery nie? Meer as 600…