Die Volmaakte Vader
Ek staan in die gang en sukkel om die regte Vadersdagkaartjie te kry. Hoewel ons versoen het na jare van ongemak, was ek nooit na aan my pa nie.
Die vrou langs my druk die kaartjie wat sy gelees het terug in die rak. “Hoekom kan hulle nie kaartjies maak vir mense wat nie ’n goeie verhouding met hulle pa…
Gesigte
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. 2 Korintiërs 3:18
Toe my kleindogter Sarah baie jonk was, het sy aan my verduidelik wat gebeur as mens doodgaan: “Net…
In Der Waarheid
Ek was by ’n troue waar twee mense uit verskillende lande getroud is. Hierdie seremonie het Christelike tradisies gehad, gemeng met rituele van ’n geloof wat verskeie gode aanbid het.
Sefanja het prontuit die vermenging van ander gelowe met geloof in die een ware God (sinkretisme), verdoem. Juda het in aanbidding gebuig voor die ware God, maar ook staatgemaak op…
Sy Aan Sy
In antieke tye het ’n stad se gebreekte mure ’n verslane nasie aangedui, blootgestel aan gevaar en vernedering. Daaroor het die Jode die mure van Jerusalem herbou. Hoe? Deur sy aan sy te werk, ’n uitdrukking wat eweneens Nehemia 3 kan beskryf.
Met die eerste blik, kan hoofstuk 3 voorkom as ’n vervelige relaas van wie wat gedoen het. Nadere…
’n Blinde Man Se Bede
’n Paar jaar gelede het ’n reisgenoot opgemerk dat ek sukkel om ver te sien. Wat hy toe gedoen het, was eenvoudig , maar lewensveranderend. Hy het sy bril afgehaal en gesê: “Probeer dit.” Toe ek sy bril opsit, het my dowwe visie wonderbaarlik opgeklaar. Ek het ’n oogkundige gaan sien wat ’n bril voorgeskryf het, om my probleem reg…
Maak Oop My Oë
Die eerste keer wat ek by die asemrowende Chora Kerk in Istanbul was, kon ek van die Bybelstories uit die Bisantynse muurskilderye en mosaïeke eien. Maar ek het baie gemis. Die tweede keer het ek egter ’n gids gehad. Hy het al die detail wat ek die vorige keer gemis het, uitgewys, en skielik het alles sin gemaak! Soos dat…
Horlosies en Almanakke
My pa is oorlede op 58-jarige ouderdom. Van toe af, staan ek bietjie stil op die datum van sy afsterwe om hom te onthou en te peins oor sy invloed op my lewe. Toe ek besef ek het meer geleef sonder my pa as met hom, het ek begin besin oor die kortstondigheid van my lewe.
Met nabetragting, kan ons stoei met…
Die “Kouende” Jare
My vrou het onlangs vir my ’n klein Labrador-hondjie gegee, wat ons Max genoem het. Een dag terwyl Max by my was, het ek by my lessenaar gewerk en ek hoor skielik papier skeur agter my. Ek het omgedraai en ’n baie skuldige klein hondjie gesien met ’n oop boek en ’n bladsy wat uit sy mond hang.
Ons veearts…
Stop
Ek en my vriend het op die sand gesit, naby die ewig-ritmiese oseaan. Terwyl die son sak, het golf na golf omgekrul, gewag en dan kabbelend na ons uitgestrekte tone gekom, om elke keer net kort te stop. “Ek is lief vir die see,” het sy geglimlag. “Dit beweeg sodat ek nie hoef nie.”
Wat ’n gedagte! So baie van…
Onderbroke Gemeenskap
Die luide, droewige roep het die lug deurklief daardie donker middag. Ek kan my dit selfs voorstel dat dit die geluid uitgedoof het van die treurendes wat by Jesus se voete vergader het. Selfs die gekerm van die sterwende misdadigers wat weerskante van Jesus gehang het, was sekerlik vir ’n oomblik deur die roep onderbreek.
“My God, my God, waarom…