Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Arthur Jackson

Veilig In Sy Arms

Onweer het gedreig en ’n boodskap op my selfoon het gewaarsku oor moontlike kitsvloede. Daar was ’n ongewone aantal motors in ons buurt omdat ouers en ander mense die kinders by die bushalte kom haal het. Teen die tyd wat die bus daar aangekom het, het dit al begin reën. Dis toe dat ek die vrou sien wat ’n sambreel…

Om Na Jou Broer Te Luister

“Jy moet na my luister, ek is jou broer!” Hierdie vermaning was deur ’n seun in ons buurt aan sy jonger broer gerig. Dit was duidelik dat die ouer broer bewus was van die gaping wat daar tussen hom en sy jonger broer aan die ontwikkel was, asook die beste wyse hoe dit reggestel kan word.

Hoeveel van ons het…

Om Standvastig Te Wees

Dit was ’n koue, ysige wintersoggend. Ek kon net aan een ding dink: hoe om so gou moontlik die koue tussen my warm motor en die warm gebou te kruis. Toe ek my kom kry lê ek plat op die grond. Alhoewel daar niks gebreek was nie was ek in pyn. Die pyn sou met tyd vererger en dit sou…

Wees Stil My Siel

Stel jou voor ’n ouer wat liefdevol oor ’n huilende kind buk en met woordjies soos “sjuut, shhh” die kind saggies probeer troos. Hierdie optrede en eenvoudige woorde is bedoel om angstige kleintjies te midde van teleurstelling, ongemak of pyn te kalmeer en stil te maak. Sulke tonele is algemeen en tydloos en meeste van ons was al aan óf…

’n Blinde Man Se Bede

’n Paar jaar gelede het ’n reisgenoot opgemerk dat ek sukkel  om ver te sien. Wat hy toe gedoen het, was eenvoudig , maar lewensveranderend. Hy het sy bril afgehaal en gesê: “Probeer dit.” Toe ek sy bril opsit, het my dowwe visie wonderbaarlik opgeklaar. Ek het ’n oogkundige gaan sien wat ’n bril voorgeskryf het, om my probleem reg…

Kyk Weer Na Jesus!

Broer Justice was in alle opsigte ’n werklik getroue persoon. Hy was ’n toegewyde huweliksmaat en in sy werk as ’n posbeampte. Sondae het hy sy amp as leier van ons gemeente ingeneem. Ek het onlangs besoek afgelê by die kerk van my kinderjare en bo-op die regop klavier het dieselfde klokkie gestaan wat broer Justice gelui het om ons…

’n Kombers Vir Elkeen

“Linus” was ’n baie belangrike figuur in die “Peanuts” strokiesprente. Hy was begeesterd en slim maar tog onseker van homself. Daarom het hy altyd ’n “veiligheidskombers” saam met hom gedra. Ons kan nogal met hom identifiseer, want ons ken ook angs en onsekerheid.

Die dissipel Petrus het ook iets van angs geken. Met Jesus se arrestasie het Petrus dapperheid aan die…

My Hulp!

Die Brooklyn Tabernakelkoor bekoor skares dekades lank al met hul sielsopheffende gospelliedere. ’n Voorbeeld hiervan is gebaseer op Psalm 121: “My Hulp.”

Psalm 121 begin met ’n persoonlike belydenis van geloof in die Here wat alles geskep het en die psalmis se bron van hulp was. Dit sluit stabiliteit in, 24/7-versorging, blywende teenwoordigheid, beskerming, en teenswoordige asook ewige bewaring van…

Wie kan Hy wees?

“Maak skoon julle lessenaars en kry ’n stuk papier en potlood.” Toe ek nog ’n student was, het hierdie gewraakte woorde “toetstyd” aangekondig.

In Markus 4 lees ons dat Jesus se dag, wat gewoonlik met lering op die strand begin het (vs. 1), met ’n tyd van geloofstoetsing afgesluit is (vs. 35). Die boot wat as ’n platform vir Sy…