Month: Desember 2018

God Se Onsigbare Hand

My vriend is deur ’n sendingpaartjie van die Verenigde State aangeneem en het in Ghana grootgeword. Hulle is later terug na die Verenigde State, waar hy kollege toe is, maar opgeskop het. Hy is later na die weermag toe, wat hom gehelp het om sy klasgelde te betaal en hom oor die wêreld heen geneem het. God was deurentyd aan…

Alleen Oor Kersfees

My Kersfees in my oupa se huisie naby Sakogu in die noorde van Ghana, was die eensaamste nog. Ek was 15 jaar oud en my ouers en sibbes was ’n duisend kilometer daarvandaan. Die vorige jare saam met hulle en my dorpsvriende, was Kersfees altyd ’n groot en onvergeetlike gebeurtenis. Dié Kersfees was dit egter stil en eensaam. Vroeg Kersoggend,…

’n Hand Wat Ophelp

My kinders het gedurende ons koue Idaho-winters die ysskaatsbaan in ons agterplaas geniet. Dit was ’n uitdaging om hulle te leer skaats, om hulle te oorreed om doelbewus een voet op die harde ysoppervlak neer te sit, want hulle het geweet dit is seer om te val. Wanneer hul voete onder hulle padgegee het, het ek of my man uitgereik…