Month: Mei 2018

Onderbroke Gemeenskap

Die luide, droewige roep het die lug deurklief daardie donker middag. Ek kan my dit selfs voorstel dat dit die geluid uitgedoof het van die treurendes wat by Jesus se voete vergader het. Selfs die gekerm van die sterwende misdadigers wat weerskante van Jesus gehang het, was sekerlik vir ’n oomblik deur die roep onderbreek.

“My God, my God, waarom…

Wanneer Woorde Ontbreek

In my onlangse teksboodskap aan my vrou, Cari, het ek baie van verkorte woorde gebruik gemaak. Die plan was om haar by haar werk op te laai vir die rit huistoe. “Where would you like me to pick you up old gal?” het die teks gelui.

Cori gee nie om dat ek haar “old gal” noem nie – dit is…

Fokus Op Die Horison

Die veerboot het skaars begin beweeg toe my dogtertjie deur seesiekte oorval word. Kort daarna het ek self olik begin voel. “Hou net jou oë op die horison,” het ek myself herinner. Volgens matrose help hierdie raad om weer perspektief te verkry.

Die Skepper van die horison (Job 26:10) weet dat ons soms angsbevange word. Deur op ’n verre maar…

Die Laaste Roep

James het na sy aftrede as helikoptervlieënier sy vorige beroep so baie gemis dat hy ’n pos by ’n plaaslike hospitaal aanvaar het. Dit het behels die vervoer van pasiënte per helikopter na en vanaf die hospitaal. Dit het hy tot laat in sy lewe gedoen.

Tydens sy begrafnis jare later, het vriende familie en kollegas in volle uniform by…

God Werk Dear Mense

My eggenoot se maandlange reis het nuwe eise en druk op my daaglikse roetine geplaas. Afgesien van my werk en ’n sperdatum vir ’n persoonlike essay, het die huis, ons kinders wat verveeld tuis was met vakansie en ’n stukkende grassnyer meer druk op my geplaas.

Toe kerkvriende opdaag om te help het ek besef dat ek nie alleen is…

Niemand Hou Van My Nie

As kind was ek soms baie eensaam. Dan het my ma my opgebeur deur ’n destyds gewilde liedjie te sing: “Nobody likes me, everybody hates me. I think I’ll go eat worms.” Gou het ek begin glimlag terwyl sy my herinner aan dit wat ek reeds geniet – die baie spesiale verhoudings en al die redes vir dankbaarheid.

Wanneer ek lees…

Toevallige Wysheid

’n Vrou het eenkeer aan my vertel hoedat sy, sonder om te dink, die TV se afstandbeheer gegryp en die kanaal verander het terwyl haar jong seun gekyk het na die nuusdekking van ’n gewelddadige gebeurlikheid. “Dit is nie nodig dat jy na daardie goed kyk nie,” het sy redelik kortaf gesê. Daar het ’n argument ontstaan en sy het…

Rondrol

’n Onlangse probleem het my uit die slaap gehou en snags laat rondrol. In die oggende het ek moeg en geïrriteer opgestaan en kon skaars die uitdagings van die volgende dag hanteer.

Klink dit bekend? Wat die omvang van ’n probleem ookal mag wees – ons almal gee op een of ander stadium toe aan bekommernis.

Koning Dawid was duidelik…

Die “Babushka Lady”

Die “Babushka Lady” is een van die raaisels om die 1963 sluipmoord op VSA President J. F. Kennedy. Volgens ’n rolprent van die gebeure kom sy baie ontwykend voor. Sy was in ’n oorjas en serp – wat ’n Russiese babushka kenmerk – geklee, nooit geïdentifiseer nie en haar film was nog nooit gesien nie. Daar word bespiegel dat sy…

Bo In ’n Boom

My katjie, Velvet, moes vinnig by die deur uit laat spaander toe my moeder haar by die vars tuisgebakte brood op die kombuistafel betrap. Ure later en na vele gesoek het ek haar uiteindelik bo in ’n populierboom gevind.

Velvet het, in haar haas om voor my moeder se frustrasie uit te vlug, ’n meer netelige posisie gekies. Is dit nie…