Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Marvin Williams

nogtans sal ek juig

Die lewe in hierdie ou wêreld kan soms baie moeilik wees. By geleentheid het almal van ons al gewonder, waar is die Here in my probleme? En moontlik het ons selfs gedink: Dit lyk asof ongeregtigheid seëvier, maar nogtans swyg God. Tog het ons ’n keuse hoe ons ten opsigte van ons probleme wil reageer. Die profeet Habakuk is vir…

altyd aan diens

Terwyl my kinders besig was om van afval ontslae te raak in ’n vullishouer naby ’n verkoopsentrum, is my oudste seun byna omgeloop deur ’n man wat duidelik baie haastig was. My jongste seun het laggend opgemerk: “Miskien het hy iets gesteel.” Ek dink toe dat ek hierdie voorval as ’n voorbeeld kan gebruik om hulle iets te leer, en…

pasop!

Wanneer die FBI agente in Amerika tellers in die banke wys hoe om vervalste note te onderskei, word regte note sowel as vervalste note aan hulle getoon. Om ’n vervalste noot te ontdek, moet na die verskille tussen die regte en vervalste note gekyk word en nie na die ooreenkomste nie. In 1 Johannes 2 beskerm die apostel Johannes gelowiges…

geen verdraagsaamheid

Toe Shayla McKnight vir ’n pos by ’n drukkery aansoek gedoen het, was sy baie verbaas om te hoor dat hulle ’n geen verdraagsaamheid beleid ten opsigte van skinder gehad het. Die werkers is aangemoedig om liewer met mekaar te praat, in plaas van oor mekaar te skinder. Indien werknemers betrap word dat hulle van ander skinder, is hulle aangespreek…

Die Vergete god

Wanneer ons die Geloofsbelydenis in die kerk opsê, sê ons: “Ek glo in die Heilige Gees.” Die skrywer J. B. Phillips sê: “Elke keer as ons hierdie woorde uitspreek bely ons dat ons glo die Heilige Gees is ’n lewende God wat gewillig is om die menslike persoonlikheid binne te gaan en dit te verander.” Soms vergeet ons dat die…

Die vergete god

Wanneer ons die Geloofsbelydenis in die kerk opsê, sê ons: “Ek glo in die Heilige Gees.” Die skrywer J. B. Phillips sê: “Elke keer as ons hierdie woorde uitspreek bely ons dat ons glo die Heilige Gees is ’n lewende God wat gewillig is om die menslike persoonlikheid binne te gaan en dit te verander.” Soms vergeet ons dat die…

soek Die Boek

Een Sondag, in die gemeente waar ek leraar was, het ek drie kinders beveel om verskeie geskrifte, waarop Bybelverse geskryf was en wat ek versteek het, te soek. Ek het belowe dat wanneer hulle die geskrifte gekry het en die woorde hardop gelees het, sou ek aan elkeen ’n prys gee. Julle moes daardie kinders gesien het! Hulle het gehardloop,…

Om gped te Doen

Iemand het eendag opgemerk: “Die goeie wat jy vandag doen, sal môre vergeet word, maar doen nogtans goed.” Ek hou van daardie opmerking. Dit herinner my aan wat Lukas in die boek Handelinge oor Jesus se aardse bediening gesê het: “Hy het rondgegaan [en] oral goeie werke gedoen” (Lukas 10:38). Wat beteken dit as die Bybel ons beveel om “goed”…

Uit Liefde Vir God

’n Paar jaar gelede is daar in ons gemeente ’n reeks dienste oor die Ou Testamentiese Tabernakel aangebied. Voordat ons die gedeelte oor die toonbrode behandel het, het ek iets gedoen wat ek nog nooit voorheen gedoen het nie. Ek het vir ’n paar dae gevas. Ek het dit gedoen omdat ek wou ondervind wat die Bybel sê naamlik “dat…

Alternatiewe Vir Wraak

Een Sondag, terwyl hy besig was om te preek, is ’n pastoor deur ’n man aangeval en met die vuis geslaan. Hy het egter aanhou preek en die man is gearresteer. Die pastoor het vir hom gebid en het hom selfs ’n paar dae later in die tronk besoek. Wat ’n voorbeeld van optrede teenoor iemand wat jou kwaad aangedoen…