God is aan die werk
Jack en Trisha was laat een nag onderweg na die hospitaal vir die geboorte van hulle tweede kindjie. Onverwags het iets dramaties gebeur. Trisha het begin om geboorte te skenk! Desperaat het Jack 911 geskakel en Cherie White, ’n krisisbeampte, het aan hom verduidelik hoe om die geboorte te hanteer. Toe die baba gebore is, wou die baba nie asemhaal…
’n Gemeenskap- like vriend
Stel jou voor jy is op besoek in ’n vreemde land en jy arriveer ongenooid by ’n groep mense wat jou nie ken nie en nog nooit van jou gehoor het nie. Na slegs ’n paar minute vra hulle jou om hulle toe te spreek. Dit kan slegs gebeur as iets die skeidsmure afbreek – as gemeenskaplike vriende die deur…
’n Nuwe rigting
Die pianis, Leon Fleisher, was slegs 16 jaar oud toe hy sy debut in Carnegie Saal saam met die New Yorkse filharmoniese orkes gemaak het. Hy het voortgegaan om belangrike internasionale kompetisies te wen en het in die wêreld se belangrikste konsertsale opgetree. Toe hy 37 jaar oud was het hy ’n siekte opgedoen wat daartoe gelei het dat sy…
Nooit tevrede nie, maar altyd vergenoegd
Tiger Woods is beslis een van die grootste gholfers van hierdie geslag. Sy vermoë om onder druk te presteer is werklik legendaries. Nogtans is dit nie net die begeerte om te wen wat Tiger motiveer nie. Hy het ’n passie om wat hy doen goed te doen. Ten spyte van sy groot sukses oefen hy steeds sy houe in die…
Dit is My besigheid
Gedurende 1955 toe segregasie in die suide van Amerika nog baie streng gehandhaaf is, het Emmett Till, ’n swart tiener van Chicago, familie in Mississippi besoek. Nadat hy dit gewaag het om met ’n blanke vrou te praat, het twee blankes hom vermoor. ’n Blanke jurie, wat net uit mans bestaan het, het die twee onskuldig bevind nadat hulle slegs…
Respek vir die lewe
I n Psalm 139 beskrywe Dawid hoe God sy klein liggaampie in die donker skoot van sy moeder gevorm het. Ja, God het Dawid liefgehad nog lank voordat hy eers gebore is en bestaan het. God het Dawid geskep en gevorm soos wat Hy hom wou gehad het, volgens sy ewige raadsplan. Dawid gebruik ’n besondere metafoor in hierdie psalm.…
Weerkaatsers van heerlikheid
Die argeoloog, Barbara Mertz, lê ’n klag teen Egipte se Farao, Rameses 11. In haar boek Temples, Tombs and Hieroglyphs skryf sy: “’n Mens word so moeg vir Rameses; sy gesig, sy figuur en/ of sy naam word oral, op feitlik alle mure wat nog bestaan, aangetref – ten minste dit lyk vir my so.” Hy het ’n onversadigbare honger…
’n Tweede kans
Vandag,’n paar jaar gelede, het 155 mense op Vlug 1549 van die Amerikaanse Lugdiens gedink hulle gaan sterwe. Nadat die vliegtuig vanaf die lughawe by New York Stad opgestyg het, het dit teen ’n swerm voëls vasgevlieg en albei enjins is erg beskadig. Die kaptein moes die kragtelose vliegtuig versigtig oor die digbevolkte area stuur en toe het hy die…
Die toename van sonde
Vir honderde jare is windmeule gebruik om water te pomp en graan te besproei. Maar gedurende die laaste paar dekades waar turbines al hoe meer gebruik is om elektrisiteit te verkry, het daar ’n probleem opgeduik. Navorsers het ’n ingrypende ontdekking gedoen. Hulle het vasgestel dat windaangedrewe opwektoestelle goed werk as die spoed laag is, maar wanneer die wind sterk…
Geloof- waardigheid
Die onlangse wêreldwye finansiële krisis het daartoe gelei dat mense deesdae meer noukeuring op hulle state let. Toe dit maklik was om krediet te kry, het baie mense onverantwoordelik geword oor hoe hulle dit gebruik. Hulle het nie gespaar vir iets wat hulle wou aankoop nie, maar geld geleen. Dit was nie ’n krisis om skuld te hê nie. Vandag…