Month: April 2018

Om Kettings Te Breek

Ons besoek aan die Christ Church Cathedral in Stone Town, Zanzibar, het ons diep ontroer. Dit staan op die terrein wat eens die grootste slawemark in Oos-Afrika was. Die ontwerpers van die katedraal wou met ’n sigbare simbool aandui hoedat die evangelie die kettings van slawerny verbreek. Dit sou nie langer ’n plek van bose dade en aaklige wreedhede wees nie,…

Kyk Weer Na Jesus!

Broer Justice was in alle opsigte ’n werklik getroue persoon. Hy was ’n toegewyde huweliksmaat en in sy werk as ’n posbeampte. Sondae het hy sy amp as leier van ons gemeente ingeneem. Ek het onlangs besoek afgelê by die kerk van my kinderjare en bo-op die regop klavier het dieselfde klokkie gestaan wat broer Justice gelui het om ons…

Indiensopleiding

Toe ’n onderwyser my vra om hulle op ’n uitstappie te vergesel, het ek gehuiwer. Hoe kon ek met ’n verlede vol foute as rolmodel optree? As ek steeds worstel, struikel en terugglip in slegte gewoontes? Met God se hulp kon ek my seun liefhê en opvoed, maar kon Hy my gebruik om ander te dien?

Soms onthou ek steeds…

Wysheid Se Roepstem

Malcolm Muggeridge, die bekende Britse joernalis en sosiale resensent, het op die ouderdom van 60 jaar tot geloof in Christus gekom. Op sy 75ste verjaardag het hy 75 insiggewende opmerkings oor die lewe gemaak. Een daarvan het só gelui: “Ek het nog nooit ’n ryk man ontmoet wat gelukkig is nie, tog het ek enkele kere ’n arm man ontmoet…

Die Weduwee Se Geloof

Dit is stikdonker wanneer Ah-pi se dag begin. Ander in die dorp sal spoedig wakker word om na die rubberplantasie te gaan. Rubbermelk is een van die hoofbronne van inkomste vir die mense van die dorpie Hongzhuang in China. Vir die grootste moontlike lateksoes moet die bome soggens vroeg, voor dagbreek, getap word. Ah-pi werk saam met die rubbertappers, maar…

Geheueverlies

Die nooddienste van Carlsbad, Kalifornië, het ’n vrou met ’n Australiese aksent en wat nie kon onthou wie sy was nie, te hulp gekom. Omdat sy aan geheueverlies gely en nie haar ID by haar gehad het nie, kon sy nie haar naam onthou of waarvandaan sy kom nie. Met die hulp van dokters en die internasionale media is haar…

Om Te Wag ...

“Ons wag vir die vis om te byt of vir die wind sodat ons vlieër kan vlieg ... of vir Vrydagaand ... Almal wag net” – het dr. Seuss, die skrywer van vele kinderboeke, gesê.

Wag is die spil waarom die lewe draai, tog is God nooit haastig nie – of so wil dit voorkom. “God ken Sy uur en…

Die Geheim Van Vrede

Grace is ’n baie besonderse dame. As ek haar met een woord moet beskryf, sal dit met die woord vrede wees. Vandat ek haar ses maande gelede ontmoet het, het die stil en vreedsame uitdrukking op haar gesig selde verander, selfs al is haar man met ’n rare siekte gediagnoseer en toe gehospitaliseer.

Toe ek Grace uitvra oor wat die geheim van…

God Is In Die Details

Toe my sjokoladebruin Labradorretriever drie maande oud was, het ek hom veearts toe geneem vir ’n algemene ondersoek en sy inspuitings. Terwyl ons veearts hom versigtig ondersoek het, het sy ’n klein wit kolletjie in sy pels op sy agterlinkerpoot opgemerk. Sy het geglimlag en vir hom gesê: “Dis waar God jou vasgehou het toe Hy jou in die sjokolade…

Oral!

Ek het vinnig deur my ou troufoto’s geblaai en by die een van my en my ma, waar ons pas gedoop is as “Mnr. en Mev.”, vasgesteek. My gesigsuitdrukking het van my toewyding aan hom vertel. Ek sou oral saam met hom gaan.

Nou, byna 40 jaar later, is ons huwelik verweef met die liefde en toewyding wat ons albei deur…