Die Lewe In Oorvloed
Tydens ’n besoek aan my suster het my nefies my gretig hul nuwe dagtaakstelsel gewys – ’n stel “hulp-poly” kaarte. Elke kleurvolle kaart dui hul vordering met hul take aan. As hulle hul goed van hul taak gekwyt het, kan hulle die groen knop druk en punte by hul “uitgawe”-rekening voeg. ’n Oortreding, soos om die agterdeur oop te los,…
Weerspieël Godsliefde
Ek het die voorreg gehad om my ma te versorg gedurende haar behandeling by die kankerversorgingsentrum waar sy ingewoon het. Selfs op haar moeilikste dae het sy haar Bybel gelees en vir ander gebid voordat sy opgestaan het.
Sy het daagliks tyd met Jesus gespandeer en haar geloof betoon deur haar afhanklikheid van God, haar goeie dade en haar begeerte…
Bewys Genade
Die eerste Meestersgholftoernooi van die VSA het in 1934 plaasgevind, en sedertdien kon slegs drie spelers dit twee jaar daaropvolgend wen. Op 10 April 2016 het dit gelyk asof die 22-jarige Jordan Spieth die vierde speler sou word. Hy het egter op die laaste nege putjies gewankel, gelykop gespeel en die tweede plek verower. Ten spyte van sy teleurstelling het…
Oefen Vir Die Lewe
My voorbereiding vir die langafstandresies het nie na wense gevorder nie; daarby was ek besonder teleurgeteld met die afloop van die laaste een. Ek het die helfte van die tyd gestap en moes op ’n keer selfs gaan sit. Dit het vir my gevoel asof ek ’n mini-toets gedruip het.
Dit is toe dat ek onthou het dat dit presies die…
’n Professor Se Belydenis
David Foster Wallace, beroemde skrywer en kollege-professor, was geskok oor die swak skryfgewoontes van sy studente. Terwyl hy oorweeg het hoe hy hul vaardighede kon slyp, het ’n ontstellende vraag by hom opgekom. Waarom sou ’n student luister na iemand wat so selfingenome, eng, en hooghartig is soos hy? Hy was terdeë bewus van sy hovaardigheid.
Die professor kon en…
Nozomi-hoop
’n Aardbewing met ’n omvang van 9 op die Richterskaal en die daaropvolgende tsunami het in 2011 ongeveer19,000 lewens geëis en 230,000 huise in die streek noordoos van Tokio verwoes. In die nadraai daarvan is die Nozomi-projek gebore. Die doel van Nozomi – die Japanese woord vir “hoop” – is om volhoubare inkomste, gemeenskaplikheid, menswaardigheid en hoop in ’n God…
’n Nuwe Mens
Toe ’n groep tieners ’n tehuis vir bejaardes in Montego Bay, Jamaika besoek het, het ’n jong vrou ’n eensame man bespeur. Dit het voorgekom dat hy min in die wêreld behalwe sy bed gehad het – ’n bed waaruit hy, as gevolg van sy gestremdheid, nie kon beweeg nie.
Die tiener het dadelik die verhaal van God se liefde vir…
Alle Geslagte
My ouers is in 1933 tydens die Groot Depressie getroud. Ek en my vrou is Baby Boomers, ons is deel van die buitengewone toename in geboortes na die Tweede Wêreldoorlog. Ons 4 dogters, gebore in die jare 70’s en 80’s, behoort aan die Generasie X en Y. Omrede ons in verskillende tye grootgeword het, is dit nie verbasend dat ons verskillende menings…
Bevoorregte Toegang
Selfs al is dit net ’n replika, is die tabernakel in die suide van Israel indrukwekkend. Lewensgroot gebou en so na as moontlik aan die spesifikasies wat in Eksodus 25-27 uiteengesit is (sonder werklike goud en akasiahout, natuurlik), staan dit duidelik sigbaar in die Negev-woestyn.
Toe ons toergroep deur die “Heilige” na die “Allerheiligste” plek geneem is om die “ark” te…
Vergewe!
My vriend Norm Cook het soms ’n verrassing vir sy familie gehad as hy na werk tuisgekom het. Hy sou by die voordeur instap en roep, “Jy is vergewe!” Dit was nie dat familielede hom verontreg het en sy vergifnis nodig gehad het nie. Hy het hulle daaraan herinner dat, alhoewel hulle waarskynlik gedurende die dag gesondig het, hulle deur God se…