Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Randy Kilgore

Verborge skatte

Ek het in die plattelandse gebied van Missouri opgegroei, die gebied waar die Amerikaanse krimineel, Jesse James, (1847-1882) gewoon en gewerk het. Ek en my vriende was oortuig dat hy iewers ’n skat begrawe het en ons het deur die woude gewandel met die hoop dat ons een of ander skat sou vind. Ons het dikwels ’n bejaarde man raakgeloop…

’n Geloof Wat Oorwin

Daar is min wat nuwe werkers so ontmoedig as voortdurende kritiek en teregwysing van senior personeel. Goeie bestuurders wat werkers in diens neem, besef dat hulle nuwe personeel van goeie mentors moet voorsien, sodat hulle teen onnodige teistering en kritiek beskerm kan word. Hanna is vir Christene ’n mentor wat ons help om kritiek en ons hartsbegeertes te beheer (1…

Liefde Sonder Grense

Gedurende die Boxer opstand in China in 1900 het sendelinge, wat in ’n huis in T’ai Yüan Fu vasgevang was, besluit hul enigste hoop op oorlewing is om deur die skare wat hul dood eis, te hardloop. Met behulp van wapens het hulle die onmiddellike bedreiging ontsnap. Toe Edith Coombs merk dat twee van haar beseerde Chinese studente nie ontsnap…

Selfversekerde Hoop

Dr. William Wallace was sendeling-dokter in die 1940’s, in Wuzhou, China, toe Japan China binnegeval het. Hy was in beheer van die Stout Memorial Hospitaal op daardie stadium, en het die hospitaal opdrag gegee om sy toerusting op vragskuite te laai en om aan te hou funksioneer terwyl hulle op en af op riviere gevaar het om infanterie-aanvalle te ontduik.…

Die Pad Huis Toe

Ons lewensreis kan soms moeilik en oorweldigend wees. Die donkerte kan selfs nimmereindigend voorkom. Tydens so ’n tydperk in ons gesin se lewe het my vrou een oggend na haar stiltetyd gesê: “Ek dink God wil nie hê ons moet dit wat ons in die donker geleer het, in die lig vergeet nie.

Paulus het tot dieselfde gevolgtrekking gekom nadat…

Onselfsugtige Diens

’n Klein groepie mense het rondom die reuse boom wat op die grasperk gelê het, gestaan. ’n Bejaarde ou dame het die vorige aand se windstorm wat die boom omgewaai het, beskryf. “Ergste van alles,” het sy met ’n bewende stem gesê, “het dit ons pragtige klipmuur ook verwoes. My man het die muur pas nadat ons getroud is, gebou.…

Elke Oomblik Tel

Toe ek Ada ontmoet het, het sy al haar vriende en familie oorleef en was in ’n versorgingsoord. “Dit is die moeilikste deel van oud word,” het sy gesê, “om te sien hoe almal jou agterlaat en aanbeweeg.” Ek het haar gevra waarin sy belangstel en waarmee sy haar besig hou. Sy het my geantwoord met ’n Bybelversie: “...want om…

Toevallige Wysheid

’n Vrou het eenkeer aan my vertel hoedat sy, sonder om te dink, die TV se afstandbeheer gegryp en die kanaal verander het terwyl haar jong seun gekyk het na die nuusdekking van ’n gewelddadige gebeurlikheid. “Dit is nie nodig dat jy na daardie goed kyk nie,” het sy redelik kortaf gesê. Daar het ’n argument ontstaan en sy het…

Onverwagte Genade

Dit was vroeg Saterdagoggend en ek was gretig om by die plaaslike kegelbane uit te kom. Die vorige aand het ek laat gebly om die modderige teëlvloere skoon te maak aangesien die opsigter siek was. Ek het my baas nie ingelig nie, aangesien ek hom wou verras. Wat kan tog verkeerd gaan? het ek gedink.

Baie!

Toe ek instap, sien ek net…

Die Hand Van Bemoediging

“Pasiënt is veglustig” het die verpleegster se notas gelui.

Wat sy egter op daardie stadium nie besef het nie was, dat my liggaam ’n allergiese reaksie ondergaan het toe ek na ’n groot hartoperasie wakker word. My liggaam het heftig begin bewe en my arms het aan die bande wat moes keer dat ek nie die pype uit my keel…