Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Dave Branon

Dankie, here!

Die menslike hulpbronne afdeling van RBC Ministries het ’n effektiewe en bemoedigende program geloots wat op dankbaarheid fokus. Wanneer ’n personeellid opmerk dat ’n ander werker iets besonders hier op kantoor doen, kan hy of sy ’n spesiale “dankie sê” kaartjie neem, wat die hulpbronne afdeling beskikbaar gestel het en ’n kort woordjie van waardering neerskryf. Dit voel so goed…

huwelik Volgens God se wil

In die rolprent The Princess Bride is daar ’n toneel van ’n huwelik en dan sê die predikant wat die huwelik voltrek: “Trouery ... is wat ons vandag hier byeenbring.” Alhoewel hy die woorde grappenderwys geuiter het, is daar tog ’n groot waarheid in wat hy gesê het. Huwelike is inderdaad ’n instelling wat mense byeenbring. Dit is ’n heilige…

is dit wel?

Terwyl die koor van ’n hoërskool voorberei het om die pragtige lied van Horatio G. Spafford, Dit is wel met my siel, te sing, het ’n tiener na vore getree om die agtergrond van die lied te skets. Spafford het die lied geskrywe terwyl hy op ’n skip gereis het in die omgewing van die plek waar sy vier dogters…

Vreemde aanbidding

Gedurende ’n reis na die Verre Ooste het ek ’n buitengewone altaar besoek. Dit het bestaan uit honderde beelde. Volgens ons toergids sou die aanbidders een standbeeld uitkies wat in hulle opinie die meeste na een van hulle voorvaders lyk, en dit dan aanbid. ’n Paar jaar gelede het ek gelees van ’n student, Le Thai. Hy was ’n voorvaderaanbidder…

Verstrooiing

Die universiteit waar ek as hulpprofessor werksaam is, verskaf skootrekenaars aan studente. Alhoewel hierdie rekenaars studente tot hulp kan wees, het ek nogtans ontdek dat rekenaars ook die leerproses kan hinder. Aangesien studente notas op hulle rekenaars maak, is die rekenaars oop gedurende klasse. Die probleem is dat sommige studente se gedagtes afgelei raak, hulle kontak vriende, gaan in op…

wees die lig!

Een van my vriende het die geleentheid om elke winter die Super Bowl wedstryde as joernalis by te woon. Sy opdrag is om onderhoude met Christen atlete en sportmanne te voer. Hy moet ook die personeel van die Nasionale Sokkerliga nader om Christelike radioprogramme te reël. Toe hy ’n paar jaar gelede die eerste groot wedstryd bygewoon het, het hy…

’n Gemeenskap- like vriend

Stel jou voor jy is op besoek in ’n vreemde land en jy arriveer ongenooid by ’n groep mense wat jou nie ken nie en nog nooit van jou gehoor het nie. Na slegs ’n paar minute vra hulle jou om hulle toe te spreek. Dit kan slegs gebeur as iets die skeidsmure afbreek – as gemeenskaplike vriende die deur…

Ordonnansies van die hemel

Jy kan nou reeds jou kalender merk as jy
graag wil sien wanneer Venus, Jupiter
en die maan weer ineenloop. Dit sal op 8
November 2052 gebeur en dan sal jy deur
die nagtelike duisternis kan kyk en sien
hoe daardie hemelliggame in ’n klein area
saamkom. Hierdie opmerklike naasmekaarstelling
van hierdie hemelliggame
het laas op 1 Desember 2008 gebeur…

Skoonheid

Stel jouself twee tienermeisies voor. Die een sterk en gesond. Die ander gekluister aan ’n rolstoel. Van haar rolstoel staar sy nie net die emosionele uitdagings eie aan die lewe in die gesig nie, maar ook dié van fisiese pyn en worsteling. Maar beide meisies glimlag vrolik en geniet mekaar se geselskap. Twee pragtige tieners - elk sien die skat…

Ons Het Geen Idee Gehad Nie

Vrywilligers van ’n plaaslike kerk het op ’n ysige aand kos aan mense in ’n lae-inkomste woonstel kompleks versprei. Een vrou wat die kos ontvang het, was oorstelp van vreugde. Sy het hulle haar leë kas gewys en vir hulle gesê, hulle was ’n antwoord op haar gebede. Toe die vrywilligers terugkeer na die kerk, het ’n vrou begin huil.…