geen OmmeKeer
Die eerste keer toe ek haar gesien het, het ek verlief geraak. Sy was so pragtig, blink en skoon. Die oomblik toe ek daardie 1962 Ford Thunderbird tussen die tweedehandse motors opgemerk het, het daardie skitterende uiterlike en netjiese binneruim my aangegryp en ek het geweet – daardie motor moet myne wees! Toe het ek die $800 uitgehaal en die…
Die probleem met Helde
As kind het ek ’n held gehad: iemand wat ek bewonder het – Pete Maravich. Hy was ’n basketspeler wat baie doele aangeteken het en die bal op wonderlike wyse hanteer het. Die probleem was egter dat omdat ek soos Pistol Pete wou wees, was ek ontevrede omdat God my gemaak het soos ek is. Toe ek eindelik besef het…
Die Onverwagte
Toni was op soek na iets wat nie regtig weg was nie, en toe vind sy iets waarvoor sy nie gesoek het nie. As gevolg daarvan het ’n groep mense ’n onverwagte geestelike seën ontvang. Toni lei ’n Bybelstudie in ’n dwelmrehabilitasie instituut in Alaska en sy was op soek na haar man se bestuurderslisensie. Sy het haar vorige dag…
“Free 4 All”
In ’n poging om gesinne in ons omgewing wat in hierdie moeilike tye in nood verkeer en nie vir hulle afhanklikes kan sorg nie, by te staan, het ons kerk ’n program begin wat Free 4 All genoem word. Ons bring almal gebruikte items wat nog in goeie kondisie is na die kerk en dan kan behoeftiges in ons gemeenskap…
Die “Ou Skool”
Terwyl ons deur die eerste deel van hierdie nuwe eeu deurjaag, sien ons al meer hoedat gevestigde standaarde en beginsels bevraagteken word. Dit was onlangs baie duidelik in die optrede van ’n jong popster, ’n tiener wat bely dat sy ’n Christen is. Terwyl daar oor kleredrag gepraat is, en hoe moderne jongmense aantrek, het sy ewe selfversekerd verklaar: “Ag,…
“Wat Op Aarde Doen Jy?”
Toe my kleindogter vir ’n tydjie by ons ingewoon het, het sy my gedurig gevra: “Wat op aarde doen, Oupa?” Sy het die vraag oor en oor herhaal. Óf ek nou met my rekenaar gewerk het, óf besig was om skoene aan te trek, of buite gesit en lees het, my vrou in die kombuis gehelp het, ja, waar ek…
Pa Se Hoed
Te midde van opwinding en vreugde was daar ook tragedie en hartseer. Dit was tydens die opening van die 1992 somer Olimpiese Spele in Barselona. Terwyl die spanne een vir een die stadium binnegekom het, is hulle luid deur die 65,000 toeskouers toegejuig. Maar in een afdeling van die Olimpiese Stadion was daar skok en hartseer, want Peter Karnaugh, pa…
Impak Vir Christus
Die afgelope klompie jare was dit my voorreg om tieners op agt sendinguitreike te neem. Een ding wat ek geleer het is dat tieners nooit te jonk is om ’n impak vir Jesus te maak nie – op my, of op ander met wie hulle in aanraking kom. Ek het ook agtergekom dat die tieners wat die grootste impak op…
Verkeerde Keuse
’n Bejaarde TV ster is deur Larry King, gasheer van die gespreksprogram, uitgevra aangaande die hemel. King het na Billy Graham verwys wat aan hom gesê dat hy “weet wat die toekoms inhou. Dit sal die paradys wees. Hy is onderweg na die hemel.” King het toe aan sy gas gevra: “Wat glo u?” Die man het geantwoord. “Ek hou…
Vertroue En Hartseer
Vroeg in 1994 het ons gehoor dat die VSA se sokkerspan in Michigan in die wêreldbeker sou speel, en dit was ’n uitgemaakte saak dat ons dit sou bywoon. Wat ’n aangename tyd het ons nie gehad nie. Daar in die Pontiac Silverdome het ons gesien hoedat die VSA teen Switserland speel. Dit was een van die wonderlikste ondervindinge wat…