Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Bill Crowder

Die geskrewe woord

Verlede Januarie het ESPN televisie ’n program oor Peyton Manning van die Indianapolis Colts, aangebied. Hy is pas tevore as die NFL se waardevolste speler aangewys. Die program het nie oor sokker gehandel nie. Dit het verwys na die feit dat Manning die afgelope jare wanneer iemand wat hy bewonder as speler uitgetree het, ’n briefie aan hulle geskryf het…

hardloop Die wedloop

Spiridon Louis is nie ’n wêreldbekende figuur nie, maar in Griekeland is hy wel ’n belangrike persoon. Dis as gevolg van dit wat tydens die Olimpiese Spele in 1896 in Griekeland gebeur het. Gedurende daardie Spele het die Grieke goed presteer – hulle het die meeste medaljes van enige land gewen. Maar die wedloop wat aan die Grieke die meeste…

Nooit tevrede nie, maar altyd vergenoegd

Tiger Woods is beslis een van die grootste gholfers van hierdie geslag. Sy vermoë om onder druk te presteer is werklik legendaries. Nogtans is dit nie net die begeerte om te wen wat Tiger motiveer nie. Hy het ’n passie om wat hy doen goed te doen. Ten spyte van sy groot sukses oefen hy steeds sy houe in die…

Die oorsig

Stel jou voor jy kom eendag op kantoor
aan en jou baas groet jou en sê: “Kom
09:30 na my kantoor toe. Ek wil graag met
jou oor jou werk gesels.”
Dit sal vir enige werknemer ’n gespanne
tydjie wees. Jy wonder: Wat wil die baas
met my bespreek? Het ek dalk iewers
fouteer? Kry ek miskien ’n salarisverhoging?
Of…

Medelye Moegheid

Anne Frank is goed bekend vir haar dagboek oor hulle skuilhouding gedurende Wêreldoorlog II. Toe sy later in ’n Nazi- kamp was, het dié saam met haar gesê “haar trane [vir hulle] het nooit opgedroog nie”, wat haar ’n “geseënde teenwoordigheid vir almal wat haar geken het,” gemaak het. Kenneth Bailey het hiermee gesê dat sy nooit “medelye moegheid” getoon…

Die Groot Crescendo

My ouers het ’n liefde vir musiek by my gekweek – van country tot klassiek. My hart het dus gebons toe ek by die Moskou Konservatorium – een van Rusland se beroemde musieksale – instap en die Moskou Nasionale Simfonie hoor speel. Terwyl die dirigent die musikante deur ’n meesterlike stuk van Tchaikovsky begelei het, het temas ontwikkel wat geleidelik…

Om Dapper Te Bly Staan

Teresa Prekerowa was ’n tiener toe die Nazi’s haar vaderland, Pole, aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog binnegeval het. Dít was met die aanvang van die Joodse volksmoord toe haar Joodse bure, wat deur die Nazi’s aangekeer is, begin verdwyn het. Teresa en van haar volksgenote het hul lewens gewaag om daardie bure uit die Warsau-ghetto en van die…

Wat Is In ’n Naam

“Gip” Hardin, ’n Metodiste prediker, het sy seun na die beroemde prediker John Wesley, vernoem. Die seun het egter ’n totaal ander pad as sy naamgenoot gekies en was hy as een van die mees berugte wetsongehoorsames van die Amerikaanse Weste in die laat 1800’s beskou.

Name in die Bybel speel ’n baie belangrike rol. Toe ’n engel die geboorte…

Die Lugtuin

’n Vriend het gereël dat ek en my vrou, Marlene, die Sky Garden in Londen besoek. Die Sky Garden, geleë op die boonste vloer van ’n 35-verdieping hoë -gebou in Londen se sakegebied, is ’n glas omhulde platform vol plante, bome en blomme. Die luggedeelte het ons aandag getrek. Ons het van ’n hoogte van meer as 152 meter na…

Die “Babushka Lady”

Die “Babushka Lady” is een van die raaisels om die 1963 sluipmoord op VSA President J. F. Kennedy. Volgens ’n rolprent van die gebeure kom sy baie ontwykend voor. Sy was in ’n oorjas en serp – wat ’n Russiese babushka kenmerk – geklee, nooit geïdentifiseer nie en haar film was nog nooit gesien nie. Daar word bespiegel dat sy…