Month: Februarie 2020

om vooroordeel te oorkom

Die Washington Post het onlangs berig dat studies oor die aard van vooroordeel getoon het dat byna almal van ons daaraan skuldig is en hierdie houding affekteer almal, selfs diegene wat hulle daarteen verset. ’n Sielkundige, verbonde aan die universiteit van Kentucky, beweer dat baie van ons selfrespek en eiewaan ontstaan omdat ons voel dat ons beter as ander is,…

foutiewe lyn

Die stad Hayward in Kalifornië het in 1931 sy eerste permanente stadsaal gebou. Dit het $100,000 gekos en die struktuur met sy Korintiese pilare en Roomse boogrelings, is as ’n wonderwerk beskou. Daar was egter een probleem – dit is op die Hayward Fault gebou en is geleidelik besig om is twee dele te skeur. In 1989 het ’n aardbewing…

Wanneer koninklikes dorp toe kom

My vriend, Tim Davis, vertel graag van die geleentheid toe hy in Trinidad was en koningin Elizabeth die dorp besoek het. Hy onthou hoedat hy saam met sy ouers, wat sendelinge was, gegaan het en by die honderde wat langs die pad gestaan het, aangesluit het. Hy het sy vlaggie gewaai en gesien hoedat die entourage in die straat afgekom…

’n staande toejuiging

Susan Boyle het die meeste van haar volwasse jare saam met haar katjie, Pebbles, deurgebring, terwyl sy haar bejaarde moeder versorg het. Sy het ook in die kerkkoor gesing. Maar sy het beslis nie gelyk soos ’n ster in die musiekwêreld nie. Dis waarskynlik waarom die gehoor gelag het toe hierdie nederige, middeljarige dame aan die talentkompetisie deelgeneem het. Sy…

defragmentering

Elke nou en dan raak my rekenaar deurmekaar, veral as dit baie gebruik word. Dan word sekere programme en dokumente uitmekaar gedryf en dan moet daar gesoek word om die inligting weer byeen te bring. Om dit weer te herstel, moet ek ’n sekere program gebruik wat die verskillende stukke byeenbring en groepeer waar hulle maklik gekry kan word. Hierdie…

huigelary Van die hart

Ware verhale van bedrog en huigelary kan soms vreemder as ’n fabel wees. Volgens ’n nuusberig het ’n vrou van Georgië probeer om ’n rekening van $1,500 met ’n vervalste miljoen dollar noot te betaal. Sy is gearresteer en toe die arme vrou ondervra is, was sy ontsteld en het verklaar dat sy mislei is en dat haar man, van…