Kategorie  |  Uncategorized

Wees Waaksaam

My lessenaar staan naby ’n venster wat oopmaak na ons
buurt. Vanaf daardie uitkykpunt is ek bevoorreg om die
voëls, wat in die nabye bome sit, te sien. Sommige kom na
die venster om insekte wat vasgevang word in die skerm, te eet.
Die voëls gaan hul onmiddellike omgewing na vir enige
gevaar, terwyl hulle aandagtig luister.
Eers as hulle…

Hardloop Na My Toe

T ydens ’n uitstappie in ’n nabygeleë park het ek en my kinders’n paar loslopende honde teëgekom. Dit het gelyk asof die eienaar van die honde onbewus was, dat sy hond besig was om my seuntjie te intimideer. My seuntjie het probeer om die hond te verjaag, maar die dier was net meer vasbeslote om hom te pla.
Uiteindelik was…

Hardloop Na My Toe

T ydens ’n uitstappie in ’n nabygeleë park het ek en my kinders ’n paar loslopende honde teëgekom. Dit het gelyk asof die eienaar van die honde onbewus was, dat sy hond besig was om my seuntjie te intimideer. My seuntjie het probeer om die hond te verjaag, maar die dier was net meer vasbeslote om hom te pla. Uiteindelik…

Medelye Moegheid

Anne Frank is goed bekend vir haar dagboek oor hulle skuilhouding gedurende Wêreldoorlog II. Toe sy later in ’n Nazi- kamp was, het dié saam met haar gesê “haar trane [vir hulle] het nooit opgedroog nie”, wat haar ’n “geseënde teenwoordigheid vir almal wat haar geken het,” gemaak het. Kenneth Bailey het hiermee gesê dat sy nooit “medelye moegheid” getoon…

Hardloop Na My Toe

T ydens ’n uitstappie in ’n nabygeleë park het ek en my kinders
’n paar loslopende honde teëgekom. Dit het gelyk asof die
eienaar van die honde onbewus was, dat sy hond besig was
om my seuntjie te intimideer. My seuntjie het probeer om die hond
te verjaag, maar die dier was net meer vasbeslote om hom te pla.
Uiteindelik…

Hardloop Na My Toe

T ydens ’n uitstappie in ’n nabygeleë park het ek en my kinders
’n paar loslopende honde teëgekom. Dit het gelyk asof die
eienaar van die honde onbewus was, dat sy hond besig was
om my seuntjie te intimideer. My seuntjie het probeer om die hond
te verjaag, maar die dier was net meer vasbeslote om hom te pla.
Uiteindelik…

Hoop In Die Donker

Volgens oorlewering was Qu Yuan ’n wyse en patriotiese staatsamptenaar wat gedurende die tyd wat as die Strydende State (475–246 v.C.) bekend was, gelewe het. Daar word vertel dat hy keer op keer sy koning gewaarsku het oor ’n onafwendbare inval wat die land sou vernietig, maar die koning het nie na sy raad geluister nie. Qu Yuan is op…

Kom Ooreen Om Te Verskil

Ek onthou hoe my pa gepraat het oor hoe moeilik dit was om nie betrokke te raak by die voortdurende argumente oor verskillende interpretasies van die Bybel nie. Hy het ook onthou hoe goed dit was wanneer albei partye ooreengekom het om te verskil.

Is dit regtig moontlik om onversoenbare verskille tersyde te stel wanneer so baie op die spel…

Gryp Dankbaarheid Vas

Jare se moegheid weens chroniese pyn en frustrasie met my beperkte beweging het my uiteindelik ingehaal. Ek was ontevrede, veeleisend en ondankbaar. Ek het gekla oor my man se versorging en hoe hy die huis opruim. En al is hy die beste kok wat ek ken, het ek gekla oor die eentonigheid van ons geregte. Toe hy uiteindelik erken dat…

U Wil, Nie Myne Nie

Kamil en Joelle was verslae toe hul agtjarige dogter Rima met leukemie gediagnoseer is. Sy het meningitis gekry en daarna ’n beroerte, waarna sy in ’n koma verval het. Met minder as 1% kans op oorlewing, het die mediese span haar ouers aangeraai om begrafnisreëlings te tref.

Die ouers het om ’n wonderwerk gebid. “Wanneer ons bid,” het Kamil gesê,…