Wees Stil
“Ons het oor die afgelope vyf jaar meer inligting geskep as in die mens se geskiedenis tot dusver, en daar is geen einde daaraan nie” (Daniel Levitin, skrywer van The organized mind: Thinking straight in the age of information overload). “In sekere sin raak ons verslaaf aan die hiperstimulasie.” Die voortdurende aanslag van nuus en kennis kan ons denke oorheers.…
Daar Vir Almal
In ons huidige kultuur waar mense obsessief raak oor beroemdes, is dit nie vreemd dat entrepreneurs “beroemdes as produkte ... toelaat om hul persoonlike tyd en aandag te verkoop,” bemark nie. Vauhini Vara het in The New Yorker geskryf dat ’n mens vir R204,000 die sangeres Shakira persoonlik kan ontmoet, en vir R163,217 kan jy en elf gaste middagete saam met…
Bewys Genade
Die eerste Meestersgholftoernooi van die VSA het in 1934 plaasgevind, en sedertdien kon slegs drie spelers dit twee jaar daaropvolgend wen. Op 10 April 2016 het dit gelyk asof die 22-jarige Jordan Spieth die vierde speler sou word. Hy het egter op die laaste nege putjies gewankel, gelykop gespeel en die tweede plek verower. Ten spyte van sy teleurstelling het…
Alle Geslagte
My ouers is in 1933 tydens die Groot Depressie getroud. Ek en my vrou is Baby Boomers, ons is deel van die buitengewone toename in geboortes na die Tweede Wêreldoorlog. Ons 4 dogters, gebore in die jare 70’s en 80’s, behoort aan die Generasie X en Y. Omrede ons in verskillende tye grootgeword het, is dit nie verbasend dat ons verskillende menings…
Wat Ons Terugbring
John F. Burns het vir veertig jaar wêreldgebeure vir The New York Times gedek. In ’n artikel, wat na sy aftrede in 2015 geskryf is, het Burns die woorde van ’n goeie vriend en mede-joernalis, wat aan kanker sterwend was, opgehaal. “Moet nooit vergeet,” het sy kollega gesê: “Dit is nie hoe ver jy gereis het nie; Dit is wat jy…
Kon Ek Dít Sê?
“Die persepsie van bevoordeling is een van die grootste faktore in wedywering,” sê Dr. Barbara Howard, ’n ontwikkelingsgedragspediater ("When Parents Have a Favorite Child” nytimes.com). ’n Voorbeeld is die Ou-Testamentiese karakter, Josef, wie sy pa se gunsteling seun was, en wat sy broers woedend gemaak het (Gen. 37:3-4). Hulle het Josef aan handelaars, wat na Egipte gereis het, verkoop en dit…