Month: Julie 2017

’n Nuwe Mens

Toe ’n groep tieners ’n tehuis vir bejaardes in Montego Bay, Jamaika besoek het, het ’n jong vrou ’n eensame man bespeur. Dit het voorgekom dat hy min in die wêreld behalwe sy bed gehad het – ’n bed waaruit hy, as gevolg van sy gestremdheid, nie kon beweeg nie.

Die tiener het dadelik die verhaal van God se liefde vir…

Alle Geslagte

My ouers is in 1933 tydens die Groot Depressie getroud. Ek en my vrou is Baby Boomers, ons is deel van die buitengewone toename in geboortes na die Tweede Wêreldoorlog. Ons 4 dogters, gebore in die jare 70’s en 80’s, behoort aan die Generasie X en Y. Omrede ons in verskillende tye grootgeword het, is dit nie verbasend dat ons verskillende menings…

Bevoorregte Toegang

Selfs al is dit net ’n replika, is die tabernakel in die suide van Israel indrukwekkend. Lewensgroot gebou en so na as moontlik aan die spesifikasies wat in Eksodus 25-27 uiteengesit is (sonder werklike goud en akasiahout, natuurlik), staan ​​dit duidelik sigbaar in die Negev-woestyn. 

Toe ons toergroep deur die “Heilige” na die “Allerheiligste” plek geneem is om die “ark” te…

Vergewe!

My vriend Norm Cook het soms ’n verrassing vir sy familie gehad as hy na werk tuisgekom het. Hy sou by die voordeur instap en roep, “Jy is vergewe!” Dit was nie dat familielede hom verontreg het en sy vergifnis nodig gehad het nie. Hy het hulle daaraan herinner dat, alhoewel hulle waarskynlik gedurende die dag gesondig het,  hulle deur God se…

Aangename Geselskap

Die bejaarde vrou wat in die ouetehuis woon, het nie met enigiemand gepraat of enigiets gevra nie. Dit het gelyk asof sy bloot bestaan, sy het heen en weer in haar krakende ou stoel gewieg. Sy het nie baie besoekers gehad nie, daarom het ’n jong verpleegster tydens haar aftye haar dikwels in haar kamer besoek. Sonder om die vrou…

Uit Die Diepte

Ek het stip na die water gekyk, op my hoede vir tekens van moeilikheid. Tydens my ses-uur skof as ’n lewensredder, het ek, vanaf die kant van die swembad, gewaak om die veiligheid van die swemmers te verseker. As ek my pos sou verlaat, of selfs net laks in my oplettendheid raak, kan dit ernstige gevolge hê vir diegene wat…

Wat Ons Terugbring

John F. Burns het vir veertig jaar wêreldgebeure vir The New York Times gedek. In ’n artikel, wat na sy aftrede in 2015 geskryf is, het Burns die woorde van ’n goeie vriend en mede-joernalis, wat aan kanker sterwend was, opgehaal. “Moet nooit vergeet,” het sy kollega gesê: “Dit is nie hoe ver jy gereis het nie; Dit is wat jy…

Gemeenskapsbou

’n “Gemeenskap” is die plek waar die persoon waarmee jy die minste wil saamlewe leef, sê Henri Nouwen. Dikwels omring ons onsself met die mense waarmee ons die graagste wil leef, hetsy ’n klub of ’n kliek, maar nie ’n gemeenskap nie. Enigeen kan ’n klub stig; maar dit neem genade, gesamentlike visie en harde werk om ’n gemeenskap tot stand te…

Geen Erkenning Nie?

Hollywood musiekblyspele was in die 1950's en 1960's uiters gewild, en 3 aktrises in die besonder - Audrey Hepburn, Natalie Wood, en Debora Kerr – het fliekgangers met hul genotvolle vertonings vermaak. Maar ’n groot deel van dié aktrises se aantrekkingskrag was hul asemrowende sang. Trouens, die sukses van dié rolprente was eintlik te danke aan Marni Nixon, wat die…

“Ek Is Regtig Bang ...”

 

“Ek is regtig bang.” Dit is die droewige briefie wat ’n tiener aan haar vriende op Facebook gepos het, toe sy hulle vertel het van haar komende  mediese toetse. Sy het hospitalisasie en ’n reeks prosedures, in ’n stad drie ure van die huis af, in die gesig gestaar en sy het angstig gewag vir dokters om die bron van…