Kategorie  |  Uncategorized

waarom ek?

Onlangs het ek weer Psalm 131 gelees. Dit is een van my geliefkoosde psalms en in die verlede het ek dit as bemoedigend beskou en ’n hulp om my te laat verstaan dat geheimenis een van die karaktertrekke van God is. Dit het my uitgedaag om tot ruste te kom en te aanvaar dat ek nooit alles sal kan verstaan…

geen verdraagsaamheid

Toe Shayla McKnight vir ’n pos by ’n drukkery aansoek gedoen het, was sy baie verbaas om te hoor dat hulle ’n geen verdraagsaamheid beleid ten opsigte van skinder gehad het. Die werkers is aangemoedig om liewer met mekaar te praat, in plaas van oor mekaar te skinder. Indien werknemers betrap word dat hulle van ander skinder, is hulle aangespreek…

goddelike afsprake

Was jy al op ’n lughawe gestrand vanweë vertragings in vlugte? En dit in ’n stad waar jy nie die taal kan praat of verstaan nie en duisende kilometers van jou huis af? Dit het onlangs met ’n vriend gebeur. Ons kan beslis iets uit sy optrede leer. Die meeste van ons sou so ’n situasie ondraaglik en irriterend vind,…

Verdiende Loon

Vir byna ’n jaar het ’n vorige kollega in vrees gelewe dat hy sy betrekking sou verloor. ’n Nuwe bestuurder het allerhande negatiewe kommentare in sy persoonlike leër aangeteken. En toe, op ’n dag toe my vriend verwag het dat hy afgedank sou word, het die nuwe bestuurder sy pos verloor en is hy afgedank. Toe die Israeliete as gevangenes…

in modder Vasgeval

Jeremia is al by geleentheid die “treurende profeet” genoem. Hy het waarskynlik ’n sensitiewe natuur gehad en was melankolies ingestel. Hierdie feit, tesame met sy hartseer oor God se oordeel oor die volk Israel, het daartoe bygedra. Die omvang van sy hartseer is verbasend: “Ag, was my kop maar vol water en my oë ’n fontein met trane, dan sou…

Hy beskerm my goed

Gedurende die stille oomblikke voordat die erediens ’n aanvang sou neem, het die orreliste ’n lied gespeel wat vir my onbekend was. Ek het in my liedboek gekyk en die woorde van die titel gelees: “The Lord My Shepherd Guards Me Well.” Ek het toe besef dat dit ’n pragtige parafrase van Psalm 23 is. Die woorde in Engels lui…

Vaarwel

My oupa het geweier om die woord ‘vaarwel’ (goodbye) te sê wanneer hy ons gegroet het. Hy het gevoel die woord is so finaal. Wanneer die familie by hom gekuier het en wegry, het hy altyd in sy tuintjie, voor sy groen varings gestaan, met sy hand gewaai en uitgeroep: ‘Tot siens’ (so long!) . As gelowiges hoef ons nooit…

een hart op ’n keer

Die Kwaker, John Woolman, ’n rondreisende prediker, het sy eie stryd gestry om slawerny in die kolonies van Amerika te beëindig. Woolman het met leiers van die slawe gekonfereer en gepraat oor die onreg wat gepleeg word wanneer ander mense as besittings aangehou word. Alhoewel Woolman slawerny nie heeltemal kon uitroei nie, het hy tog daarin geslaag om baie eienaars…

my vingernaels of sy Hand?

Moeilike tye kan veroorsaak dat ons perspektief heeltemal omgeswaai word. Ek is onlangs aan hierdie feit herinner toe ek met iemand gepraat het wat ook hartseer is – ’n ander ouer wat, soos ek en Sue, ook ’n tienerjarige dogter onverwags aan die dood afgestaan het. Sy het my vertel dat sy haar dogter verskriklik mis en dat sy in…

Om in die toekoms te belê

Jason Bohn was nog ’n student by ’n kollege toe hy eendag ’n kolhou in gholf geslaan en een miljoen dollar gewen het. Terwyl ander die geld miskien roekeloos sou vermors, het Bohn ’n plan gehad. Hy wou die geld gebruik om beter opleiding te ontvang, sodat hy sy gholf kon verbeter – ’n belegging vir sy toekoms. Die belegging…