As ...
Toe ons by die parkeerterrein uitry, het my man die spoed verminder om vir ’n jong vrou op haar fiets te wag. Tom het geknik en gewys dat sy maar kon ry. Sy het geglimlag, gewaai en gery. Oomblikke later het die bestuurder van ’n geparkeerde voertuig sy motordeur oopgegooi en die jong fietsryer is teen die sypaadjie geslinger. Haar…
Geen Erkenning Nie?
Hollywood musiekblyspele was in die 1950's en 1960's uiters gewild, en 3 aktrises in die besonder - Audrey Hepburn, Natalie Wood, en Debora Kerr – het fliekgangers met hul genotvolle vertonings vermaak. Maar ’n groot deel van dié aktrises se aantrekkingskrag was hul asemrowende sang. Trouens, die sukses van dié rolprente was eintlik te danke aan Marni Nixon, wat die…
Houding Van Die Hart
Wanneer my man ons kerk se lofprysingspan op die harmonika begelei, maak hy soms sy oë toe. Hy sê dit help hom om te fokus en alle ander dinge uit te sluit sodat hy sy beste kan lewer – net hy, sy harmonika en die musiek tot lof van God.
Daar is mense wat wonder of ons met toe oë moet…
Om jou deel te doen
Vir die afgelope paar jaar was my dogter, Rosie, in beheer van die dramaproduksies in die plaaslike hoërskool. Skoliere het gekom vir oudisies en ’n paar word dan vir die hoofrolle gekies. Maar daar is nog baie ander minderbelangrike rolle wat vertolk moet word – rolle wat noodsaaklik is vir die produksie. Dan is daar ander jongmense wat ook deel…
alles is wel
Onlangs het ek en my man weer in aanraking gekom met ’n jong man wat ons jare gelede as kind geken het. Ons het saam teruggedink aan ’n pragtige Kersprogram waartydens Matthew die lied “All is Well” deur Wayne Kirkpatrick en Michael W. Smith in ’n suiwer soprano stem gesing het. Dit was ’n kosbare herinnering aan ’n lied wat…
Onuitgesproke Dankbaarheid
Die belangrikste rede waarom ons dankie sê, is om die gewer van die gawe te laat weet hoeveel ons dit waardeer. Die skrywer G. B. Stern het eenmaal gesê: “Stille dankbaarheid is niks werd nie en beteken niks nie.” Toe ons seun nog jonk was, was dit soms nodig om hom daaraan te herinner dat dit nie help om ’n…
wooden se reëling
John Wooden, die legendariese afrigter van die UCLA basketbalspan, het ’n interessante reël vir sy spelers gehad. Wanneer ’n speler ’n doel aangeteken het, moes hy die persoon in die span wat hom daartoe gehelp het, erken. Toe hy ’n hoërskoolspan afgerig het, het een van die spelers hom gevra: “Coach sal dit nie te veel tyd in beslag neem…
skyn Voort!
Ten spyte van baie oproepe was die straatlig reg voor my huis, steeds af. Omdat ons nie sypaadjies het nie en daar ’n groot afstand tussen die ligte is, is dit so belangrik dat elke lig moet brand. Ek was bekommerd dat ek dalk een van die skoolkinders kon raakry wanneer ek soggens vroeg by my hek uitry. Die tema…
’n nuwe doel
’n Hotel wat 60 jaar oud is, word nou gerepareer en in wooneenhede ingedeel. ’n Verroeste skip wat al lank in die hawe van Filadelfia lê, word herstel en sal moontlik in ’n hotel of museum omskep word. Hangar 61, ’n argitektoniese skepping by die ou Stapleton Lughawe in Kolorado, wat deur die jare baie bewonder is, word in ’n…
Ledig My
“Wat ’n vrot ontwerp!” het ek gekla toe ek ons papierkerwer moes leegmaak. Ek het goeie raad van vriende gevolg om persoonlike dokumente wat nie meer van toepassing was nie, stukkend te kerf, maar toe ek die houer wou leegmaak, het snippers die wêreld vol gelê. Een spesifieke dag toe ek weer die snippers moes optel, het ek die blink…