Om Te Ken En Lief Te Hê
“Jesus min my, salig lot. Weet dit uit die Woord van God.” Só klink die woorde van een van die Christelike musiek se langs bestaande liedjies, veral vir kinders. Dié liriek wat deur Anna B. Warner in die 1800’s geskryf is, bevestig ons verhouding met Hom – dat ons geliefd is.
Iemand het vir my vrou ’n bordjie vir ons…
Net Soos Pa
Is dit nie bekoorlik om te sien hoe ’n kind sy ouers naboots nie? Hoe dikwels sien ons ’n seuntjie in ’n motorsitplek wat sy denkbeeldige stuurwiel aandagtig vashou terwyl hy ’n ogie op die bestuurder hou om te sien wat Pappa volgende gaan doen.
Ek onthou dat ek dieselfde gedoen toe ek klein was. Niks het my groter plesier gegee…
Word Jy Voorberei?
Ek het vir meer as 2 jaar by ’n kitskos-restaurant gewerk. Sommige aspekte van die werk was moeilik. Kliënte verwoord hul woede, terwyl ek om verskoning vra vir die ongewenste sny kaas op die broodjie, wat ek nie gemaak het nie. Kort nadat ek daar weg is, het ek aansoek gedoen vir ’n rekenaarwerk. Die werkgewers het meer in my…
Die Ware Goedheid
Toe ek in Jamaika grootword, het my ouers my en my suster as “goeie mense” grootgemaak. In ons huis het goed beteken om ons ouers te gehoorsaam, die waarheid te praat, om suksesvol op skool en in ons werk te wees, en kerk toe te gaan ... minstens Paasfees en Kersfees. Ek dink dié definisie van ’n goeie mens is aan…
’n Volmaakte Vader
My pa het op ’n keer teenoor my erken: “Ek was baiekeer weg van die huis af toe jy grootgeword het.”
Ek kan dit nie onthou nie. Afgesien van sy heeltydse beroep, het hy party aande die kooroefening by die kerk waargeneem, en soms het hy vir ’n week of twee saam met ’n manskwartet op toer gegaan. Wat my betref…
Alles Wat Ons Nodig Het
Die Bybel In Een Jaar
2 Kronieke 15–16; Johannes 12:27–50
Lees Vandag
2 Petrus 1:1–11
Sy Goddelike krag het ons alles geskenk wat ons nodig het om te lewe en Hom te dien. Dit kom deurdat ons Hom ken ... 2 Petrus 1:3
Ek voel soms heeltemal ontoereikend om kategete te onderrig, vir ’n vriend raad te gee of vir hierdie publikasie te skryf.…