Month: Desember 2017

Geloofopbouende Herinnerings

Toe ek die lokaal betree, sien ek die skare wat byeengekom het vir Oujaarsdag. Vreugde het my hart gevul toe ek die gebede van die vorige jaar onthou. Ons het saam getreur oor eiewyse kinders, die afsterwe van geliefdes, werksverliese en gebroke verhoudings. Maar ons het ook God se genade ervaar deur veranderde harte en herstelde persoonlike verbintenisse. Ons het…

Tye Van Voltooiing

Aan die einde van die jaar kan die las van onafgehandelde take baie swaar op ons rus. Verantwoordelikhede by die huis en by die werk lyk of dit nooit end kry nie en dit wat nie vandag afgehandel word nie, staan oor tot môre. Maar daar is tye in ons reis van geloof wanneer ons moet stilstaan en God se…

Jay's Story

Share the love of God with inner-city teens searching for truth.

Wat Oorbly In Die Oog

Die suikerbekkie kry sy Engelse naam (hummingbird) van die geluid wat sy vlerkies maak as dit so vinnig klap. In Portugees is dit bekend as die “blomsoener” of die “vlieënde juweel” in Spaans. Een van my gunstelingname vir hierdie voëltjie is biulu, “wat oorbly in die oog” (Meksikaans-Zapotec). Met ander woorde, as jy ’n suikerbekkie sien, sal jy dit nooit…

Regte en Vergunnings

VERGUNNINGS / MATERIAAL WAT DEUR KOPIEREG BESKERM WORD

Kontak asseblief die Rights and Permissions Department indien jy graag ’n uittreksel of materiaal wat deur kopiereg beskerm word van Our Daily Bread Ministries of Discovery House Publishers wil gebruik. Discovery House Publishers sluit die bestuur van die wêreldregte vir die Oswald Chambers Publications Association, Ltd en die Day of Discovery vir die…

Bepalings en Voorwaardes vir die Gebruik van Our Daily Bread Ministries Webwerwe

GEREGTELIKE KENNISGEWINGS – LEES HIERDIE BEPALINGS NOUKEURIG DEUR VOOR JY HIERDIE WERF GEBRUIK.

ENIGE TOEGANG TOT EN GEBRUIK VAN HIERDIE Our Daily Bread MINISTRIES AANLYN (ODB) WEBWERF, MET INBEGRIP VAN ENIGE DIENSTE OF INLIGTING OP DIE WEBWERF, GESAMENTLIK OF INDIVIDUEEL, WAT DIE GEVAL MAG WEES (DIE “WERF”), IS ONDERWORPE AAN DIE BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN GEBRUIK SOOS UITEENGESIT IN HIERDIE DOKUMENT,…

Privaatheidsbeleid

Effektief: 15 Januarie 2015

Our Daily Bread Ministries (“ODB,” “ons”) stel die privaatheid van besoekers aan ons Webwerf op prys. Ons het hierdie privaatheidsverklaring geskep om die inligting wat ons deur ons webwerwe en mobiele toepassings (gesamentlik “Werf”) versamel, en hoe ons hierdie inligting versamel, gebruik en versprei, bekend te maak. Dié privaatheidsverklaring is van toepassing op alle domeine wat met…

Alledaagse Oomblikke

Ek het die inkopies in my kar gelaai en versigtig uit my parkeerplek beweeg. Skielik het daar ’n man oor die sypaadjie reg voor my ingehardloop. Hy het my duidelik nie gesien nie. Ek het hard gerem, en hom net-net gemis. Op daardie oomblik het ek besef ek het ’n keuse: ek kon my oë uit frustrasie rol, of ’n…

Dankie, Dagboek

Toe ek pas ’n gelowige in Jesus geword het, het ’n geestelike mentor my aangemoedig om ’n dankbaarheidsjoernaal te hou. Dit was ’n boekie wat ek oral by my gedra het waar ek gegaan het. Partykeer het ek ’n eerbewys dadelik opgeskryf. Ander kere het ek dit neergeskryf tydens ’n oomblik van bepeinsing.

Om ag te slaan op punte van verheerliking…

Wat Op Dees Aarde?

Toe Andrew Cheatle sy selfoon op die strand verloor het, het hy gedink dis vir altyd weg. ’n Week later skakel Glen Kerley hom. Hy het die foon, in ’n werkende toestand, uit ’n bykans 12kg-kabeljou gehaal.

Die lewe is vol vreemde verhale, en ons kry meer as genoeg in die Bybel. Eendag het belastinggaarders na Petrus gekom en geëis: “Wat…