Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Kirsten Holmberg

Om Beter Te Weet

Dit was duidelik dat my aangenome seun ietwat ondervoed was. Ons het hom oorlaai met liefde en vir hom gegee wat hy ontbreek het, veral kwaliteit kosse, maar tevergeefs. Daar was geen vordering nie. Na amper drie jaar moes ons uitvind dat hy vir sekere kossoorte weerstandig was. Nadat ons hierdie kossoorte uit sy dieet verwyder het, het hy ’n…

Wat Is Die Beste Geskenk?

My man het onlangs ’n mylpaal-verjaardag gevier, die soort lewensjaar wat met ’n nul eindig. Ek het baie nagedink oor die beste manier waarop ons hom kon eer en bederf. Ons kinders moes ook help met die besluit want dit moes nie net die belangrikheid van die volgende dekade reflekteer nie, maar ook hoe kosbaar hy vir ons gesin is.…

Uitermate Beter

Ek verjaar ’n dag ná my ma. As adolessent het ek altyd na iets gesoek wat haar sou bly maak maar ook my begroting pas. Sy het my geskenke met groot waardering ontvang, en net die volgende dag, op my verjaardag, het sy haar geskenk aan my gegee. Dit was altyd ver beter as myne aan haar. Sy wou nie…

Genoeg

Toe ek en my man gevra is om ’n klein groepie in ons huis te ontvang, wou ek onmiddellik weier. Ek het onbekwaam gevoel. Daar was nie sitplek vir almal nie en die huis te klein om baie mense te akkommodeer. Was ons bekwaam genoeg om die besprekings te fasiliteer? En as ek kos moet voorberei? Die passie en fondse…

Van Leeg Tot Oorvloed

’n Gewilde kinderboek vertel die verhaal van ’n arme plaasjapie wat sy pet afhaal om die koning te eer. ’n Identiese hoed verskyn dadelik weer op sy kop en dít het die koning se toorn aangehits. Bartholomew verwyder hoed na hoed terwyl hy na die paleis begelei word. Elke keer verskyn ’n nuwe een in sy plek. Kosbare juwele en…

Gee Dit Vir God

Toe ek ’n tiener was en deur uitdagings of besluite oorweldig is, het my ma my geleer om pen op papier te sit en dit sodoende in perspektief te sien. Toe ek onseker was oor spesifieke klasse wat ek wou neem of watter beroep om te volg, of hoe om die realiteit van volwassenheid te hanteer, het ek haar gewoonte aangeleer…

Soekend In Alle Erns

Ons gesin staan elke Saterdag aan weerskante van die resiesbaan om ons dogter wat aan die veldwedloop deelneem, aan te spoor. Nadat hulle oor die eindstreep is, stroom die atlete om weer by hul spanmaats, afrigters en ouers uit te kom. ’n Skare wat op die atlete toesak – dikwels meer as 300 mense – maak dit vir ’n mens…

Uit Die Diepte

Ek het stip na die water gekyk, op my hoede vir tekens van moeilikheid. Tydens my ses-uur skof as ’n lewensredder, het ek, vanaf die kant van die swembad, gewaak om die veiligheid van die swemmers te verseker. As ek my pos sou verlaat, of selfs net laks in my oplettendheid raak, kan dit ernstige gevolge hê vir diegene wat…

Gaan Eerste

Ons het geduldig gewerk om ons seun te help om te genees en by sy nuwe lewe met ons familie aan te pas. Trauma uit sy vroeë dae in ’n weeshuis het aanleiding tot negatiewe gedrag gegee. Terwyl ek deernis het vir die swaarkry wat hy eertyds ervaar het, het ek gevoel dat ek emosioneel van hom begin onttrek as…

Tafelrots

aan Hom nie. As ons soos daardie mense wil wees wat hul huise op ’n stewige Bo-op die rotsagtige plato wat oor ons tuisdorp uitkyk, staan ’n groot, verligte kruis. Daar is verskeie huise op die omliggende area gebou, maar die eienaars was onlangs verplig om hul huise weens veiligheidsredes te ontruim. Ten spyte daarvan dat die huise naby die…