Vrees vir die onbekende
Het God jou al ooit gevra om iets te doen wat vir jou onredelik gelyk het, iets wat jou heeltemal in ’n vreemde terrein sou inneem? Wat as Hy jou sou vra om ’n langverwagte bevordering van die hand te wys of om ’n verhouding wat vir jou kosbaar is, te verbreek. Sê nou maar Hy vra jou om in…
Spel Van Dankbaarheid
Elke herfs bied ons ’n heerlike Dankseggingsfees aan op die kampus by Cornerstone Universiteit. Ons studente is mal daaroor! Verlede jaar het ’n groep studente ’n speletjie aan hul tafel gespeel. Hulle het mekaar uitgedaag om binne drie sekondes of minder iets op te noem waarvoor hulle dankbaar was - sonder om iets wat iemand gesê het, te herhaal. Iemand…
Gemeenskap Met Jesus
Ek sal nooit vergeet toe ek die voorreg gehad het om langs Billy Graham te sit tydens ’n ete nie. Ek was geëerd maar ook nogal senuweeagtig oor wat van pas was om te sê. Ek het gedink dat dit interessant sou wees om die gesprek te begin deur te vra waarvan hy die meeste gehou het tydens sy jare…
Die Kuns Van ’n Dankbare Hart
Ek en Martie het op ons troudag met genoeë belowe om getrou te wees “in goeie tye en slegte tye, in siekte en in gesondheid, in rykdom en in armoede.” Op ’n manier is dit vreemd om oor die troostelose werklikheid van slegte tye, siekte en armoede te praat op ’n opgewekte troudag. Dit beklemtoon egter net die feit dat…