Kategorie  |  Uncategorized

Die Belange Van Ander

My vriend Jaime werk vir ’n reuse internasionale bestuursorganisasie. Nog in sy beginjare daar het ’n man na sy lessenaar gekom en met hom begin gesels. Hy wou weet wat Jaime daar doen. Jaime het hom van sy werk vertel en die man se naam gevra. “My naam is Rich,” het hy geantwoord. “Aangename kennis,” het Jaime gesê. “En wat…

Ons Skuld Is Weg

Toe ek jonger was, het ek ’n vriendin na ’n geskenkwinkel geneem. Ek was geskok toe sy ’n handvol goed in my sak stop en my by die deur uitstoot sonder om daarvoor te betaal. Die skuld het ’n week lank aan my geknaag voordat ek na my ma toe is – my skulderkenning en trane het ewe vinnig gevloei.…

Ryp Vir Die Oes

Gedurende die laatsomer het ons in die New Forest in Engeland gaan stap. Ons het dit geniet om wilde braambessies te pluk en die perde daar naby dop te hou. Terwyl ek die oorvloed van die soet vrugte geniet het wat reeds baie jare tevore deur ander aangeplant is, het ek aan Jesus se woorde aan Sy dissipels gedink: “Ek…