Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Vernon Grounds

Dodelike Sondes

Miskien weet jy van die lys van die sewe dodelike sondes wat gedurende die sesde eeu opgestel is, naamlik: wellus; vraatsug, gierigheid, luiheid, wraaksug, jaloesie en hoogmoed. Miskien weet jy nie dat daar in die oorspronklike lys, wat in die vierde eeu opgestel is, nog ’n sonde ingesluit was nie, naamlik droefheid. Oor die jare is droefheid egter van die…