Daarmee Wegkom
In Junie 2004, by ’n Vancouver kunsgalery, het die Kanadese veldskiër, Beckie Scott ’n Olimpiese gouemedalje ontvang. Dit is interessant, want die Olimpiese Spele is in 2002 - in Utah gehou. Scott het brons gewen ná 2 atlete, wat maande later gediskwalifiseer is, omdat hulle verbode middels gebruik het.
Dis goed dat Scott uiteindelik haar goud ontvang het, maar die…
Stilte
’n Onbewoonde herehuis het voor die konvooi noodlenigingsvoertuie opgedoem – die burgemeester s’n. Sy mense het die basiese noodsaaklikhede kortgekom terwyl hy in weelde in ’n veraf stad gewoon het.
Sulke onregverdigheid maak ons kwaad. Ook God se profeet het kwaad geword. Toe Habakuk die buitensporige verdrukking sien, het hy gevra: “Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U…
Wat Wil Ons Hê?
“Van perdekarre tot ’n man wat op die maan loop,” het ’n oupa opgemerk. “Ek het nooit kon dink die lewe is so kort nie.”
Die lewe is kort, en baie van ons neem Jesus aan omdat ons vir ewig wil lewe. Dis nie verkeerd nie, tog begryp ons nie wat die ewige lewe behels nie. Ons begeer dikwels die verkeerde…
Neem Die Kortpad
Nancy kyk by haar vriend se venster uit en sug. Lentereëns en sonskyn het ’n fees van kleur, in ’n blombedding, teweeggebring.
“Ek wil dít hê,” sê sy hunkerend, “sonder die harde werk.”
Sommige kortpaaie is goed - selfs prakties. Andere kortwiek ons gees en verdoof ons lewens. Ons wil romanse hê sonder die probleme en ongerief van ’n verbintenis aan…