Month: Mei 2018

Met Verwagting Wag

In Oxford, Engeland, is daar ’n groepie mense wat elke jaar op 1 Mei om 6vm bymekaarkom om die lente te verwelkom. Dan sing die Magdalen College Koor vanaf die boonste vlak van die Magdalen Toring, terwyl duisende in afwagting uitsien na dagbreek onder die geklank van sang en klokkespel.

Soos hierdie wagtendes op die dagbreek wag, wag ek ook…