Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Marvin Williams

Verandering

Mediese navorsing het getoon dat persone wat ’n hartomleiding gehad het en aangesê word om hulle lewensstyl te verander, dit baie selde doen. Omtrent 90% gaan maar soos altyd voort en 2 jaar na die operasie het niks nog verander nie. Dit wil amper voorkom asof die meeste van hulle verkies om dood te gaan eerder as om hulle lewensstyl…

Geen Worsteling meer nie

Fay Weldon het ’n byna dodelike ondervinding in 2006 gehad toe haar hart skielik vanweë ’n allergiese toestand, gaan staan het. Sy het haar verhaal aan Elizabeth Grice van die Londonse koerant, Daily Telegraph, vertel. Sy het gesê dat ’n “verskriklike gedrog” probeer het om haar deur die pêrelpoorte te sleep, terwyl dokters gespook het om haar aan die lewe…

Raak Betrokke

Norena se huis in Florida is erg beskadig toe orkaan Andrew in 1992 die gebied getref het. Sy het geld van die versekering ontvang en die herstelwerk het begin. Maar toe die geld opraak, het die kontrakteurs die werk net so gelos en ’n halfvoltooide huis sonder elektrisiteit agtergelaat. Vir 15 jaar het Norena met ’n klein yskassie en ’n…

Die groot wonderwerk

Leonard Ravenhill (1907-1994), ’n Britse evangelis het eenmaal gesê: “Die grootste wonderwerk wat God vandag kan doen, is om ’n onheilige man uit ’n onheilige wêreld weg te neem, hom heilig te maak en hom dan weer in die onheilige wêreld terug te plaas en hom daar heilig hou.” Dis wat God met Jesaja gedoen het toe Hy hom geroep…

Leef nederig

Dwight L Moody, het gesê: “Wanneer ’n man dink dat hy sterk is en baie selfvertroue het, kan jy maar seker wees dat hy tot ’n val sal kom. Dit mag jare wees voordat dit gebeur en aan die lig kom, maar dit het alreeds begin.” Dis presies wat met koning Ussia gebeur het. Oënskynlik het alles so goed gegaan.…

meer as brode

Isaac Pennington, ’n leier van die Kwakers gedurende die 17de eeu, het gesê: “Die Here het my geleer om van Hom te lewe – nie vir iets wat ek van Hom kan ontvang nie, maar op sy lewe alleen.” Die mense in Johannes 6 wou van Jesus lewe, maar nie om dieselfde rede nie, inteendeel, dit was nie omdat hulle…

goeie buurskap

Een van die grootste probleme wat ons verhinder om deernis aan ander te betoon, is omdat ons vooraf oordeel of iemand ons hulp waardig is of nie. Jesus het ’n gelykenis vertel om hierdie probleem aan te spreek toe iemand hom gevra het: “En wie is my naaste?” (Lukas 10:29). Wie kwalifiseer om ons deernis en hulp te verdien? Jesus…

kamer van veiligheid

In sommige huise het inwoners ’n veilige kamer gebou – ’n vertrek waar hulle skuiling kan vind in geval van inbrake en stormweer. In Spreuke 18 vers 10 herinner Salomo God se volk daaraan dat die Here vir hulle ’n “veilige vesting” is, die plek waar hulle skuiling kan vind in geval van gevaar. In Hom kan hulle volkome sekuriteit…

Dissipelskap 101

Omdat ek nie ’n baie handige persoon is nie, moes ek onlangs ’n vriend wat baie handig en bekwaam is inroep om ’n paar herstelwerke in my huis te doen. Hy het gekom en ek het hom my lysie gegee. Tot my verbasing het hy gesê dat ek die herstelwerk self sou doen! Hy het my gewys hoe om dit…

Dissipelskap 101

Omdat ek nie ’n baie handige persoon is nie, moes ek onlangs ’n vriend wat baie handig en bekwaam is inroep om ’n paar herstelwerke in my huis te doen. Hy het gekom en ek het hom my lysie gegee. Tot my verbasing het hy gesê dat ek die herstelwerk self sou doen! Hy het my gewys hoe om dit…