Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by James Banks

Die “Kouende” Jare

My vrou het onlangs vir my ’n klein Labrador-hondjie gegee, wat ons Max genoem het. Een dag terwyl Max by my was, het ek by my lessenaar gewerk en ek hoor skielik papier skeur agter my. Ek het omgedraai en ’n baie skuldige klein hondjie gesien met ’n oop boek en ’n bladsy wat uit sy mond hang.

Ons veearts…

Wanneer Woorde Ontbreek

In my onlangse teksboodskap aan my vrou, Cari, het ek baie van verkorte woorde gebruik gemaak. Die plan was om haar by haar werk op te laai vir die rit huistoe. “Where would you like me to pick you up old gal?” het die teks gelui.

Cori gee nie om dat ek haar “old gal” noem nie – dit is…

Verlangend Na God

Tydens ’n onlangse besoek van my dogter en eenjarige kleinseun, moes ek ’n paar aflewerings gaan doen. My kleinseun het skielik begin huil toe ek vir my eerste aflewering moes vertrek. Dit het tweekeer gebeur. Ek het elke keer omgedraai en dan vir ’n paar oomblikke aan hom aandag gegee. Met my derde aflewering het sy lip weer begin bewe…

God Is In Die Details

Toe my sjokoladebruin Labradorretriever drie maande oud was, het ek hom veearts toe geneem vir ’n algemene ondersoek en sy inspuitings. Terwyl ons veearts hom versigtig ondersoek het, het sy ’n klein wit kolletjie in sy pels op sy agterlinkerpoot opgemerk. Sy het geglimlag en vir hom gesê: “Dis waar God jou vasgehou het toe Hy jou in die sjokolade…

Gedeelde Bemoediging

“God het jou vanaand na my toe gestuur!”

Dít was die afskeidswoorde van die vrou voor my toe ons die vliegtuig na Chicago verlaat het. Sy het aan die oorkant van die paadjie gesit en my vertel dat sy op pad huis toe was ná ’n heen-en-terug reis daardie dag. “Gee jy om as ek jou vra waarom jy so…

Skenk Die Gawe Van Gebed

“Ek het nie besef wat ’n gawe-gebed was, tot my broer siek was en julle almal vir hom gebid het nie. Ek kan nie vertel hoe ’n troos dit was nie!”

Laura het trane in haar oë gehad toe sy my bedank vir die gebede van ons gemeente vir haar broer, wat gewag het op ’n kankerdiagnose. Sy sê “Julle…

Kosbaar Vir God

Sy naam was Dawid, maar vir die meeste was hy maar net “die straat violis.” Dawid was ’n slordige ouer man, wat maar altyd daar was in gewilde gebiede in ons stad. Hy het verbygangers vermaak met sy besondere bedrewenheid met sy viool. In ruil daarvoor sou luisteraars soms ’n munt in die oop vioolkas gooi. Dawid sou glimlag en…

Vlug Na Krag

“Keerslag 4”  (“Parry Four”).

Toe ek met skermoefeninge begin het, moes ek baie mooi na my afrigter luister as hy die korrekte skermposisie vir sy volgende beweging uitroep. Ek moes dus reg wees om te verdedig wanneer hy sy wapen voor hom uitsteek en vorentoe beur om my aan te val.

Hierdie aktiewe luister het my aan die Skrif se oproep tot besliste gehoorsaamheid…

Ware Hoop

Ek en ’n vriend het onlangs die Empire State-gebou besoek. Die tou het kort gelyk – verby die blok en om die draai. Toe ons egter die gebou binnegaan, het ons ontdek dat die ry deur die ontvangslokaal, teen die trappe op tot in ’n ander vertrek strek. ’n Verdere afstand het om elke nuwe draai geskuil.

Vermaaklikheidsplekke en temaparke…

Wie Laaste Is, Sal Eerste Wees

Onlangs was ek van die laaste passasiers om aan boord te gaan van ’n groot straler. Ek het ’n sitplek langs die vlerk bekom, maar die enigste plek vir my handbagasie was in die oorhoofse rak in die heel laaste ry. Ek sou moes wag tot die heel laaste passasier die vliegtuig verlaat het voor ek my sak kon kry.

Toe…