Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Bill Crowder

Die genade Van God

Vandag is weer die gedenkdag van daardie verskriklike terroriste aanvalle in die VSA op 11 September 2001, toe vliegtuie in die torings vasgevlieg het. Dis moeilik om aan die gebeure terug te dink sonder om weer al die verskriklike beelde in herinnering te roep. Dwarsoor Amerika en oor die hele wêreld het die verskrikking en verwoesting van daardie dag ’n…

Die noodsaaklikheid vir trane

Na die verskriklike aardbewing in Haïti, was ons almal oorweldig deur die beelde van verwoesting en ellende wat die mense daar ondervind het. Van al die foto’s wat ek gesien het, was die een wat my die meeste geraak het dié een van ’n vrou wat daar gestaan en na die verskriklike verwoesting gekyk het, terwyl trane oor haar wange…

meester Vakman

Toe ek en my vrou verloof geraak het, het haar pa aan ons ’n baie spesiale trougeskenk gegee. Aangesien hy ’n oorlosiemaker en juwelier was, het hy ons trouringe gemaak. Om my troupand te maak, het Jim brokstukke van ander ringe wat hy moes verklein, gebruik. Daardie stukkies goud was skynbaar waardeloos, maar in die hande van ’n meester vakman…

’n moeilike totsiens

Toe ons jongste seun by die weermag aangesluit het, het ons geweet dat baie moeilike uitdagings vir ons almal voorlê. Ons het geweet dat daar gevaar sou wees en dat hy fisies, emosioneel en geestelik getoets sou word. Ons het ook besef dat ons huis nooit weer regtig sy woonplek sou wees nie. In die maande voor sy vertrek het…

Bedlam

Engeland se Oorlogsmuseun is gesetel in ’n gebou wat voorheen die Bethlehem Royal Hospital was, ’n tehuis vir verstandelik vertraagdes. Die hospitaal was bekend as Bedlam, die term wat tonele van chaos en geestelike versteurdheid beskrywe. Dis ironies dat die Oorlogsmuseum gesetel is in die gebou wat voorheen die Bedlam tehuis was. Terwyl jy deur die museum stap, hoor jy…

Smeltingsman

Yves Rossy het iets reggekry waaroor baie mense al gedroom het, maar niemand nog kon regkry nie, sedert die tyd toe die mite van Icarus alombekend was. Hy het die reggekry om te vlieg! Rossy het vir homself vlerke gebou met ’n enjin daaraan geheg. Sy liggaam word as die raamwerk vir die vliegtuig gebruik. Die vlerke is agter aan…

’n Kwessie Van Opinie?

Ons lewe in ’n tyd wanneer allerhande meningspeilings gedoen word. Besluite word deur die skares geneem en soms is dit goed. Peilings kan ons inlig oor ondervindinge wat persone opgedoen het, die kwaliteit van sekere produkte en sodoende kan ons wyser besluite neem. Meningspeilings kan die regering ook ’n aanduiding gee hoe hulle nuwe inisiatiewe opgeneem sal word. Alhoewel die…

Om Vooruit Te Kyk

Gedurende die Koue Oorlog (1947- 1991) was daar geweldige spanninge tussen die wêreld se supermagte. Albert Einstein het opgemerk: “Ek weet nie met watter wapens die Derde Wêreldoorlog geveg sal word nie, maar in die Vierde Wêreldoorlog sal met stokke en klippe geveg word.” Dit was ’n oomblik van helderheid wat hom op die gevolge van ’n kernoorlog laat fokus…

Wees Gefokus

Ek geniet dit om gholf te speel en kyk soms na videos wat wenke verstrek. Een video waarna ek gekyk het, het my egter baie teleurgestel. Die aanbieder het ’n gholfswaai gedemonstreer wat ten minste agt stappe gehad het en elke stap het nog verskillende onderafdelings gehad. Dit was eenvoudig net te veel inligting. Alhoewel ek nie juis ’n goeie…

Haai Aanvalle

Tydens ’n onlangse middagete het die kwessie van haai aanvalle ter sprake gekom. Daar is vertel dat so ’n aanval eenmaal in die Michigan meer voorgekom het. Dit het so onwaarskynlik geklink dat ’n haai in ’n varswater meer, so ver van die see af, gevind kon word. Ek het op internet gekyk en gesien dat daar wel melding gemaak…